Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
Steenbok House Self Catering Apartment"Perfect weekend getaway from Cape Town."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Die plek is asemrowend mooi! Rustige atmosfeer waar kinders nog in die strate speel. Inkopiegeriewe is min. Daar is een algemene handelaar waar jy net die mees basiese produkte kan kry. Eetplekke is daar genoeg van. Daar is 'n drankwinkel ook. Dit is 'n arm dorpie (ten spyte van al die nuwe verblyf wat gebou is vir meer welvarende mense) en as sulks is daar heelwat bedelaars."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Avemore Eikehoff No 2"Fantastiese atmosfeer! Vol lewe!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
Nibbana Farm"Kerkstraat is baie interessant en ons het die bier by Paddagang baie geniet. Ons het in die strate opgeloop en al die huise en beskrywings bekyk. Die area is baie mooi. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Sea La Vie"As jy nodig het om weg te breek uit die stad uit is Jacobsbaai die plek vir jou."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Karsrivier Gastehuis"Maak definitief 'n draai by die skeepswrakmuseum! Daar is ook baie oulike koffiewinkels in die dorp soos bv. Mozart's. Onthou ook om 'n draai te maak by Napier se pragtige koffiewinkels en militêre museum!"
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Avemore Eikehoff No 2"Baie veilig om rond te stap en die geskiedkundige geboue te besoek. Oral skoon en netjies. Baie sekuriteit gesien. Baie straatkafees en kuierplekke om jouself te geniet. Alle kommoditeite is binne loopafstand."
Langebaan, Escape From Cape Town
Croeso Guest House"Town is very tourist friendly and lovely clean surrounding beaches."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Skuinslê"Yzerfontein is perfect for a quiet getaway with the family. "
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Zeezicht Apartments"Typical West Coast town. We like the quiet and the feeling of being at the end of the world. Restaurants and entertainment wise we prefer to go to Paternoster but luckily it is only 20 km away."
Robertson, Escape From Cape Town
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage"A scenic romantic town with limitless opportunities for good food and wine."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 2"Griekeland in Suid-Afrika - baie mooi plek. Sal ander definitief aanbeveel. "
Agulhas, Escape From Cape Town
Tallie House"Mooiste kusdorp wat ek in lang tyd gesien het. Effens weg van die besiger kusdorpe wat 'n rustiger atmosfeer skep. "
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cedar Escape"Baie mooi en hulpvaardige dorpie. Pragtig geleë. En bereikbaar."
Wellington, Escape From Cape Town
Diemersfontein Wine & Country Estate"Beautiful town with incredible trail running, mountain bike and hiking trails. Exceeded all expectations in the mountains with its beauty and facilities."