Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Montague 4 Seasons"Besonders mooi dorp met baie besienswaardighede in en om die dorp. "
Still Bay West, Escape From Cape Town
Voorhuis"Voel veilig, geen bedelaars of mense wat doelloos op straat is nie. Dorp is die skoonste en netjiesste wat ek nog gesien het. Stilbaai se Burgemeester, Munisipaliteit en bestuur ─ ander kan by julle kom leer. "
Montagu, Escape From Cape Town
Rainbow Glen Guest Cottages"Lekker klein dorpie, mense was vriendelik en rustig!"
Robertson, Escape From Cape Town
Vigne Cottage"Lieflike groot winkels waar alles beskikbaar is. 'n Ware toeristedorpie!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seaside Place"Lovely beaches. Rock pools for children to discover. "
Britannica Heights, Escape From Cape Town
Whale n Daisy"Ons is gereelde besoekers aan die Weskus en het nie gegaan om eintlik veel te doen nie, het net lekker gaan ontspan. Britannica Heights is lieflik stil en rustig."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Gabriella's Accommodation"Was vir die eerste keer daar. Awesome plek."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Watersedge 3"Heerlik - lekker koffiewinkels / restaurant naby."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Vishuis"Ons gunsteling keuse elke keer vir 'n wegbreek naweek!"
Arniston, Escape From Cape Town
De Kock Flat Arniston"Die plek is verskriklik stil en daar is amper niks om te doen behalwe om vis te vang en 'n restaurant by te woon. "
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Mal oor Gansbaai. Die see, lekker seekos, rondsnuffel in al die antieke winkeltjies!"
Caledon, Escape From Cape Town
Caledon Grace Guesthouse"Caledon is a small, pretty town with not much to do. The wine is excellent though."
Worcester, Escape From Cape Town
Linge Longa"Pragtige plek met wonderlike plat op die aarde mense."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sea-renity"Yzerfontein het nog daai klein-dorp gevoel en is naby die Kaap. Dis 'n vriendelike dorp met goeie strande en als wat mens nodig het. Hartsplek. "
Die Boord, Escape From Cape Town
Besigheim"Veilig en naby aan hospitaal en groot Spar. Enkele minute se ry na sentraal Stellenbosch. "
Agulhas, Escape From Cape Town
Huis van 2 Oseane"Idilliese omgewing. Genoeg winkels en eetplekke vir besoekers se vereistes."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
SeeBries"Daar is beslis iets anders en baie spesiaal aan Jongensfontein. En 3 pikkewyne is die beste restaurant wat ons nog by geëet het."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Kleinmond House"Pragtige fynbosplante oral en die mooiste staproetes!"
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Lemon Rind"Very nice area, would definitely go back to visit without a doubt."