Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Caledon, Escape From Cape Town
Die Pastorie"Die Caledon Hotel en Spa is naby geleë en lekker om te gaan besoek en in die warm water te baljaar."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"Slanghoek Mountain resort is still the best to have your summer vacation. "
Robertson, Escape From Cape Town
Randrivier Guesthouse"Dis 'n pragtige dorp en omgewing - Sal definitief weer besoek en verder verken."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Clean and friendly town with plenty of places to explore."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
3 Walter Street"Baie oulik! Sal graag tyd daar wil spandeer."
Port Owen, Escape From Cape Town
Laaiplek Hotel"Charlies Brewhouse is 'n aangename bestemming vir 'n paar koue verversings."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Groendraai Accommodation"Daar is baie te sien en te doen in die omgewing vir 'n kort vakansietjie. Ons het veral Giraffe House, Butterfly World en Spice Route geniet."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Living Water"Baie lekker ligging naby aan Kaapstad, maar ver genoeg vir 'n wegbreek!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"'n Pragtige, netjiese dorp met baie lekker restaurante soos Lula's!"
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Rondegat Cottages"Clanwilliam is 'n baie lekker plek om daar of in die omgewing weg te breek vir die naweek. "
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Sandbaai het sy voordele. Naby winkels en petrolstasie. Veilige omgewing. Goeie verblyf as jy wil kom vir die Walvisfees."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Wonderful dining and shopping and lovely coffee shops but would like to spend more time next time doing some hiking."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seeperdjie"Geen verkeer, lekker eetplekke, lekker strande, mooiste eenvormig gekleurde huisies!"
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"A nice place to escape the city life. "
Voëlklip, Escape From Cape Town
Norfolkden Strandhuis"Great and quiet part of Hermanus. Not walking distance from the centre of town."
Bot River, Escape From Cape Town
Arcangeli Wines"My gesin beveel "The Shuntin Shed" aan vir middagete."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
The WildCard"Brittannia Bay is a peaceful and safe place. Will plan holiday there again."
Montagu, Escape From Cape Town
Montague 4 Seasons"Restaurant waar ons geëet het 22 Church Str uitstekend. Mense van Montagu baie vriendelik. Het Niel van Niel se Huiswinkel ontmoet was baie baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om my Engelssprekende familie by te staan. Baie dankie."