Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Strandloper @ Moeriesbaai"Lieflik, stil en rustig om in Jacobsbaai te kuier. Mooiste plekkie. "
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Dit is 'n wonderlike plekkie om af te tree."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Riebeek Valley Hotel"Woonbuurt baie netjies. Winkels en restaurante op die dorp beskikbaar."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Weskushuis"Hou dit net soos dit is, dis perfek. Daar is baie min vakansie bestemmings waar mens regtig rustigheid kan kry, hierdie is beslis een en dis wonderlik."
Montagu, Escape From Cape Town
Badensfontein"Lieflike plekkie. Ons gaan weer terug. Die mense daar is vriendelik. "
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Great base to explore the area for History and Wine-Route purposes."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"Pragtige, lieflike dorp. Blou see, wit huisies skoon strande - prentjie mooi. "
Riebeek West , Escape From Cape Town
Ruby Rose Guest House"Definitely a place worth visiting. The country side with it's winelands absolutely beautiful. Air is crisp and clean. Riebeeck Kasteel, which is very close, definitely worth visiting. Lovely little shops."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maartblom Gastehuis"Rustig en die Weskus padstal doen die ding. Kos is heerlik en die diens vriendelik en die groentemark by die ingang is 'n bonus. Die strande en strate is skoon en netjies. Hou so aan Yzerfontein."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Barrydale is 'n pragtige en skoon dorp met netjiese huise. Dis wonderlik om te sien hoe die ou boustyl in stand gehou word. Daar is ook baie interessante plekke in die omgewing om te besoek!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
Bietou"Lang ente se stap en mooi plekke om net te sit en oor die see uit te kyk. 'n Pragtige wegbreekplek."
Saldanha, Escape From Cape Town
Saldanha Bay Inn"Loopafstand van winkels. Baie stil in die nag. Voertuie agter 'n hek naby die kamers. Nodige toerusting soos bekers, ketel en yskas vir oornag. Ook 'n waaier vir die warm aande."
McGregor, Escape From Cape Town
Klipspringer Berghuisie"Interessant, rustig. Moenie op Sondae besoek nie - daar gaan niks aan nie (miskien een restaurant oop tot 14:00)."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Villa Anna Katarina"Ons het 'n juweel ontdek, dis 'n ongelooflike mooi plek."
Hermanus, Escape From Cape Town
Strandloper Self Catering Units"Hermanus is my nommer 1 bestemming vir 'n see-vakansie regdeur die jaar en is gerieflik naby aan Kaapstad, slegs ongeveer 90 minute se ry!"
Port Owen, Escape From Cape Town
Laaiplek Hotel"Mooi stil strand naby en 'n paar baie lekker restaurante, ideaal vir watersport."
De Doorns, Escape From Cape Town
Tavistock Country Home"Pragtige landskap, seker een van die heel mooiste valleie in Suid-Afrika."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Amazing Modern Cube House"Jongensfontein het nie 'n lekker swemstrand nie, maar is slegs 10 km vanaf Stilbaai waar daar wel 'n lekker strand is. Dit is wel baie veilig en rustig daar en perfekte plek om te rus."