Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Arniston, Escape From Cape Town
Dyers House"Arniston is a beautiful place but need to sort out the security issues in the town. Upon settling in and reading the information booklet, it was noted with all the warnings that we have to be alert."
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"What a wonderful little town! Definitely going back!"
Robertson, Escape From Cape Town
Arnheim Guest Cottage"Dit is my geboortedorp en die plek het so baie goeie veranderinge. Dit is waarlik 'n pragtige dorp."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Oever Guest House"Swellendam is 'n pragtige dorpie vir 'n rustige wegbreek op 'n naweek. As jy net rustig met 'n boek wil sit of net 'n bietjie uit die stad se lawaai wil kom is Swellendam die plek. Jy kan in die dorp rondloop en dit is baie veilig. Die mense is gasvry en vriendelik."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Ek sou net nog 'n algemene handelaar soos 'n klein Spar met drankwinkel aanbeveel. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Elianthe's Guest House"Things to do nearby: Marloth National Park, Bontebok National Park, De Hoop National Park, Robertson Valley. Very good restaurants in town."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Sandcastle Bed and Breakfast"Pragtige strand en dorpie, maar die restaurant is teleurstellend, veral die Damhuis se diens."
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
C'est La Vie Self Catering Apartment"Stunning wide country beach. Quiet suburb with excellent public bus service. A lovely place to stay."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Mooi omgewing. Voldoende blyplekke. Meerdere wandel moontlikhede."
Caledon, Escape From Cape Town
Tehillah Guest House"'n Tipiese plattelandse dorpie en as dorp met niks besonders om toeriste te lok nie. Die omgewing bied wel 'n baie mooi landskap en allerlei besighede waar vrugte, etes en ander ware te koop aangebied word."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Saronsberg Vineyard Cottages"Pragtig! Heerlike restaurante. Ons het drie besoek tydens one verblyf en die omgewing deeglik verken. "
Montagu, Escape From Cape Town
Montague 4 Seasons"Besonders mooi dorp met baie besienswaardighede in en om die dorp. "
Still Bay West, Escape From Cape Town
Voorhuis"Voel veilig, geen bedelaars of mense wat doelloos op straat is nie. Dorp is die skoonste en netjiesste wat ek nog gesien het. Stilbaai se Burgemeester, Munisipaliteit en bestuur ─ ander kan by julle kom leer. "
Montagu, Escape From Cape Town
Rainbow Glen Guest Cottages"Lekker klein dorpie, mense was vriendelik en rustig!"