Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
De Kock Flat Arniston"Die plek is verskriklik stil en daar is amper niks om te doen behalwe om vis te vang en 'n restaurant by te woon. "
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Mal oor Gansbaai. Die see, lekker seekos, rondsnuffel in al die antieke winkeltjies!"
"Caledon is a small, pretty town with not much to do. The wine is excellent though."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea-renity"Yzerfontein het nog daai klein-dorp gevoel en is naby die Kaap. Dis 'n vriendelike dorp met goeie strande en als wat mens nodig het. Hartsplek. "
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Besigheim"Veilig en naby aan hospitaal en groot Spar. Enkele minute se ry na sentraal Stellenbosch. "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
SeeBries"Daar is beslis iets anders en baie spesiaal aan Jongensfontein. En 3 pikkewyne is die beste restaurant wat ons nog by geëet het."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond House"Pragtige fynbosplante oral en die mooiste staproetes!"
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Lemon Rind"Very nice area, would definitely go back to visit without a doubt."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"It's a very clean and quiet area and very nice place to spend a holiday."
"Ons was op 'n Dinsdag daar en die eetplekke was basies toe gewees in die dorp."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Hawehuis"Dis regtig baie mooi daar! Ook die heerlike weer is 'n groot voordeel. "
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"As jy regtig rus vir die siel nodig het is Franskraal beslis die plek om te wees. Dit is nog een van die min kusdorpe wat nog nie straatligte het nie en dit vat jou in 'n oogwink weg van die gejaag van die stad. As jy wil vakansie hou en nie lus is vir kos maak nie, is daar 'n hele paar goeie restaurante in die omgewing met die vriendelikheid wat jy amper net by plaasmense kry. Franskraal is beslis een van die lekkerste plekke om rus vir jou siel te gaan soek."
"Onrus is my hart se plek. Daar is geen beter bestemming in die Wes-Kaap nie! "
"Lieflike vreedsame dorpie met alles wat jy nodig het vir 'n wegbreeknaweek."
"It is quite a good experience to look at the history and experience the quaint locations in the area. Certainly a place to visit again."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
18 on Adderley"Very quiet, friendly people. Strangers were so welcoming and really made every minute memorable."