Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.

Britannia Bay, Escape From Cape Town

Absolute Beach

"Ek dink dit gaan binnekort dié bestemming in die Weskus wees. Dis nog 'n ongerepte area en hier voel mens jy kan asemhaal. Ek het baie veilig gevoel en alhoewel dit die Sondag 36.5°C was, het dit nie so gevoel nie. "

Swellendam, Escape From Cape Town

Aviento Guesthouse

"Dit is nou baie lekker om te kuier en geniet van die berge! Wonderlike plek!"

Gansbaai, Escape From Cape Town

Oom Piet Accommodation

"Dit is my aftree dorpie. Ek het baie verlief op Gansbaai geraak die eerste keer toe ek daar aangekom het."

Struisbaai, Escape From Cape Town

Bastion Coastal

"Die inwoners is absoluut vriendelik! Mooi dorp en gasvry."

Hannas Bay, Escape From Cape Town

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

"It suited our needs and it has a Spar and Spar Tops and an OK."

Tulbagh, Escape From Cape Town

Raptor Rise Farm

"I was, however, very shocked to find that there was no pharmacy in town. "

Agulhas, Escape From Cape Town

Rus 'n Bietjie

"Voel baie veilig in die hele omgewing."

Paarl, Escape From Cape Town

Nuwerus Lodge

"Pragtige omgewing en baie te doen."

Britannica Heights, Escape From Cape Town

The Lazy Daisies

"Baie pragtige plek wat mens rus vir jou siel en baie vrede bied! Selfs skilpadjies in die pad gesien en uile gehoor in die nag. Lafenis vir moeë stadsjapies se siele!"

Prince Alfred Hamlet, Escape From Cape Town

Hamlet Country Lodge

"Die dorpie is net 10 minute se ry uit Ceres. Dis net ver genoeg om nie in die besige Ceres vasgevang te wees nie, maar naby genoeg om vinnig in te ry Ceres toe as jy iets daar moet doen. "

Montagu, Escape From Cape Town

Montagu Springs

"Thank you for such excellent service!"

Jacobs Bay, Escape From Cape Town

Allview Holiday Apartments

"Een restaurant op dorp en was nie eens oop. Moes Saldannah toe gejaag het vir iets om te eet en koeldrank te koop. "

Pearly Beach, Escape From Cape Town

Glipsie By Die See

"Een van my gunstelingplekke om vakansie te gaan."

Swellendam, Escape From Cape Town

30 Lichtenstein

"Very friendly place, lots to see and do, very nice restaurants and coffee shops. Popped into the Spar and was personally helped by the owner even though I was just buying a couple of bits to eat, never experienced such friendly service before. "

Myburgh Park, Escape From Cape Town

Accommodation Unwind

"Uitstekend. Baie veilig. Na aan toeriste-aantreklikhede."

Wellington, Escape From Cape Town

Uitsig Guesthouse

"Pragtige plek met die mooiste berge en wynplase."

Arniston, Escape From Cape Town

Fisher's Rest

"Wat meer wil jy hê van 'n visvangdorpie. Rustig en kalm met bitter mooi strande."

Jacobs Bay, Escape From Cape Town

Abalone Guest House

"Is 'n baie rustige see-omgewing met 'n baie mooi kunsgalery!"

Citrusdal, Escape From Cape Town

Marcuskraal Chalets

"Great! We loved "The Baths". Been there a few times."

Swellendam, Escape From Cape Town

Eenuurkop Guest Farm

"Alles wat nodig is, is op die dorp verkrygbaar."

Witsand, Escape From Cape Town

Barnacles

"Die winkeltjies is net so bietjie baie duur, maar die nodige kry jy daar."

Page
Page 400 - Showing 11971 to 12000

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers