Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Franskraal, Escape From Cape Town
Melkboom Self-Catering Villa"Just another seaside holiday town. Close enough to Cape Town, but also further enough away."
Montagu, Escape From Cape Town
Anchorage Inn Guesthouse"Oulike eetplekke en besienswaardighede, maar die padwerk wat so sloer laat mens twee keer dink."
De Kelders, Escape From Cape Town
Happy Family Guest House"The area is very safe. We had no issues with anything. Perfect for morning jogs. "
Tulbagh, Escape From Cape Town
Vindoux Guest Farm & Spa"Tulbagh is baie mooi. Die Hotel het die lekkerste kos met goeie pryse. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Weskushuis"Die beste vakansieplek langs die Weskus! 'n Ware juweel!"
Breedekloof, Escape From Cape Town
Hoogwater Farmlife and Accommodation"So 'n rustige, mooi omgewing. Beslis die moeite werd vir 'n wegbreek. Daar is ook so baie wat gebied word."
Montagu, Escape From Cape Town
Badensfontein"Bied alles vir mense uit die stad en is regte platteland sommer net hier naby die stad."
McGregor, Escape From Cape Town
Bougainvillea Cottage"Wat 'n pragtige, vreedsame dorp met vriendelike, verwelkomende inwoners."
McGregor, Escape From Cape Town
Fossil Hills Stone Cottage"Bekoorlik. Sonderling. Perfekte vergeet-van-jou-stres tipe plek!"
Britannica Heights, Escape From Cape Town
The Lazy Daisies"Beautiful location, away from the hustle and bustle of the city, with amazing views over St. Helena Bay."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kagga Kamma Eco Lodge & Spa"Wonderlike staproetes en rotsformasies waar jy nêrens anders in die Wes-Kaap kry nie."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Ons was op pad en het net oornag. Miskien volgende keer langer vertoef."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Farmhouse 1"Paternoster het 'n slegte naam a.g.v. diefstal."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Manor"Pragtige kusdorpie met pragtige strand, see en uitstekende restaurante. Beveel aan dat julle buite seisoen daar kuier. "
Britannica Heights, Escape From Cape Town
Whale n Daisy"A great stop to get away from it all but not much there if you need to be entertained."
"Dit is baie netjies en mooi. Ons het nie baie tyd hier spandeer nie, maar het die tydjie geniet."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Ons het die Kreeffees bygewoon, 'n heerlike ervaring! Paternoster is goed geleë om die omgewing te verken."
Arniston, Escape From Cape Town
Dyers House"Arniston is beeldskoon en die perfekte plek om te gaan rus en weer jou siel te vind. Daar is soveel geskiedenis in die dorpie. September was inderdaad die perfekte tyd om walvisse te sien. Ons het meer as ses in net een oggend gesien. Die grot is 'n moet sien en baie spesiaal."