Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16103 resensies.

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Lavender @ C

"A wonderful destination for rest. Beautiful coastline."

Ceres, Ontsnap Uit Kaapstad

Beagle's Inn

"Mooi dorp omring deur indrukwekkende berge."

Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Kara Mia

"Pragtige dorpie en vriendelik."

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Suiderstrand Self catering

"Hierdie plek het ons verras, dit is beeldskoon en ons kon heeltyd die kinders besig hou in die natuur en buite. Ons sal beslis weer daar kuier."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

La Chapelle

"Rustig en lekker plek."

Ceres, Ontsnap Uit Kaapstad

Beagle's Inn

"Mooi omgewing, lekker zipline."

Caledon, Ontsnap Uit Kaapstad

Die Pastorie

"As jy nie Caledon ken nie, is dit moeilik om geskikte eetplekke te vind. Google lewer ook nie veel opsies op nie."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Has several attractions and good hospitality options!"

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Son-n-See

"My hartsplek. So mooi."

Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad

River & Sea

"Netjiese, skoon dorpie. Vriendelike inwoners-hartsmense. Dankie Velddrif, ons sien jul volgende jaar weer."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Route 62 B&B

"Drie dae in die Robertson omgewing is genoeg."

Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad

Glipsie By Die See

"Die uiterste vriendelikheid van bure en sekuriteit by hek. Ook by die winkel in die kompleks waar ons aankope gedoen het."

St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Hartsplek

"Baie rustig en in jou eie wêreld."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Strandloper @ Moeriesbaai

"Baie winderig seker omdat dit reg langs die see geleë is. Ek is nie seker of die sterk winde die WiFi-konneksie belemmer nie, maar het vreeslik gesukkel met opvangs van selfoon en televisie. Behalwe vir dit het ons lekker gekuier."

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Wafra

"Die dorpie ontplof met ontwikkeling. Die mees suidelike punt is ook oorgedoen en vir seker 'n lekker her-besoek gewees."

Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad

10 Villefranche

"Franschhoek is beautiful and highly recommended!"

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Manatoka

"Gaan maak 'n draai, besoekers sal nie teleurgestel wees nie."

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Alkantsee

"Dit was interessant om aan die suidpunt van Afrika te staan, maar verder was daar nie veel om te doen nie."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Kiewiet

"Paternoster is amazing. Friendly people!"

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Lighthouse Stay

"Pragtig aan die suidelike kant van Afrika- ons kon heerlik stap."

Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad

77 On Church

"Pragtige Bolandse dorpie met al die nodige."

Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad

Lekkerus

"Love the quiet little town. Beautiful pathways for walks and lovely beach and harbour."

Blad
Blad 43 - Wys 1261 tot 1290

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang