Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Captain's Cabin"Fantastiese strand en lekker eetplekkies. Baie veilig en die kinders het die vryheid om alleen te stap en fiets te ry. Die bobbejane sorg vir konsternasie, mens moet net bedag bly."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Forever Blue"Wonderful place to go if u want just want to relax."
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Kromrivier Farm Dam Campsite"Not much to Riviersonderend, but Ou Meul Bakery is certainly worth a visit."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildeberg Elephants Trail Cottage"Franschoek word deur baie "locals" onderskat - doen jouself 'n guns en gaan verken die dele wat nie "headlines" maak nie maar fokus op die kleiner intieme dele van Franschhoek."
"'n Dorp wat mens verwelkom met netheid, goeie dienste en alles wat mens nodig het om by die see te ontspan. Net jammer van die "load shedding" wat ons almal tref."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pier Pleasure"Rustige plekkie waar jy kan kom rus en tyd met familie spandeer. Kort meer aktiwiteite vir die kinders."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage""Did not need to go into village."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Crest 70"It's a really nice and quiet location and I find it very safe."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Was by Rosmary Garden. Kos was heerlik, nagereg, (kaaskoek) was vir die prys en porsietjie bietjie duur. Alle plekke ingegaan. Vriendelike diens."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
DuVon Farmhouse"Baie dinge om te doen en te sien. Van Loveren wyne het die beste wynproe."
"Dus 'n lieflike dorp vol vriendelike mense vanaf die verkeerskonstabel tot by die dorp se winkeleienaars. Die kerkklok was 'n belewenis vir my kinders en ons kan hulle terugbring in die geskiedenis. Asemroewende plek. As ons eendag wanneer ons groot is die lotto wen, dan sal ons hier 'n plek kom koop om af te tree."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Ou Werf"Yes because there are little treasures around it like Ou Werf."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa 2"Beautiful town. I was participating in the Weskus marathon and the place was buzzing from Friday evening. Lots of other daily activities to do and great restaurants."