Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
River & Sea"Netjiese, skoon dorpie. Vriendelike inwoners-hartsmense. Dankie Velddrif, ons sien jul volgende jaar weer."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Route 62 Bed and Breakfast"Drie dae in die Robertson omgewing is genoeg."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Glipsie By Die See"Die uiterste vriendelikheid van bure en sekuriteit by hek. Ook by die winkel in die kompleks waar ons aankope gedoen het."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper @ Moeriesbaai"Baie winderig seker omdat dit reg langs die see geleë is. Ek is nie seker of die sterk winde die WiFi-konneksie belemmer nie, maar het vreeslik gesukkel met opvangs van selfoon en televisie. Behalwe vir dit het ons lekker gekuier."
"Die dorpie ontplof met ontwikkeling. Die mees suidelike punt is ook oorgedoen en vir seker 'n lekker her-besoek gewees."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
10 Villefranche"Franschhoek is beautiful and highly recommended!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Manatoka"Gaan maak 'n draai, besoekers sal nie teleurgestel wees nie."
"Dit was interessant om aan die suidpunt van Afrika te staan, maar verder was daar nie veel om te doen nie."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus"Love the quiet little town. Beautiful pathways for walks and lovely beach and harbour."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Son-n-See"Amazing and friendly little fishing village. So much to do. It's a must if you have the views like Son-n-see."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergview Guesthouse Swellendam"A lovely town. I'll be back and spend more time there to take in its further delights."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Golden View"Safety is partially a concern. Theft is rife however I don't believe a danger exists (yet) of anyone harming you. A real concern is housebreaking and theft while you are asleep. Sad how such a coastal gem is being degraded by a small group of thieves."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Little village with all you need for a nights stay on Route 62."