Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16426 resensies.
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildeberg Elephants Trail Cottage"Beautiful. Clean breathing-taking views."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Route 62 B&B"Robertson is 'n pragtige skoon dorpie. Ek sal enige tyd hier kom woon of aftree!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Moenie Coffee on the Rocks in De Kelders misry nie, nie net is dit die mooiste uitsig nie, maar die lekkerste kos en die kelners soos Danielle is uiters behulpsaam, vriendelik en hulle is hartsmense wat jou sommer tuis laat voel in die restaurant."
"Wat 'n aangename verrassing, daar is so baie in en om Tulbagh te doen, veral die wynproe by Saronsberg en Montpieller is uit en uit die moeite werd. En daar is die aangenaamste klein Gin Tasting Room by Vindoux, 'n ervaring op sy eie. Die omliggende dorpies is naby genoeg om byvoorbeeld te gaan Zipline in Ceres. Was vir seker die moeite werd vir 'n naweek se wegbreek."
"We loved the town and the area. We were able to walk around and explore, such a clean town, and the buildings and gardens are all well maintained."
"Mooi dorpie, en baie om te doen. Skoon strande en vriendelike mense. Baie lekker restaurante om by te eet."
"Lovely place and everything is conveniently close by such as the beach, mall etc."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
The Pelican"Langebaan is 'n goeie naweek wegkom dorpie met restaurante om van te kies en te keur met lekker strande om te baljaar."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sunset Villas"Stiller dorpie - party mense kan dit nie geniet nie, maar vir my was dit wat ek benodig het en 'n skoon plek om te oornag."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolfin House"Unspoilt beaches and everything you need. Yes, a lot of people have moved there in the past 4 years, but it is still not too crowded. Wonderful surf and swimming."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Collection"Beautiful little town, but not for a long stay, one night is more than enough. The Gaaitjie Restaurant is amazing, food and service are great."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachway on Golden Mile"Away from the city, a good place to find peace and blend in with the locals."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Waterblom in Pringle"Uiters goed geleë ten opsigte van natuurskoon, buitelewe aktiwiteite en besigheid in die Wes-Kaap."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergland Accommodation"Perfect as a stopover on our way to Cape Town."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Maragslapie"Beautiful, tranquil little town with the sea on your doorstep."