Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Mykonos, Escape From Cape Town
The Lighthouse"Langebaan is 'n puik area om in vakansie te gaan hou en heerlik te ontspan. Inwoners daar is baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd graag weer wil gaan."
De Kelders, Escape From Cape Town
Amazing Grace B&B"Baie mooi en rustige plek. Gansbaai is net 'n klipgooi verder as jy voel dat dit 'n bietjie te stil in De Kelders is. "
Kleinmond, Escape From Cape Town
Lekkerus"Kleinmond is die mooiste seedorpie, rustig, baie sentraal en het alles wat jy kan nodig kry."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maartblom Gastehuis"Beautiful, serene, noiseless, lovely place to visit to get away from the busy lives we normally lead."
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
14 Penguin Place Melkbosstrand"As die water net nie so vrek koud was nie, was dit die beste plek op aarde!"
Blouwater Bay, Escape From Cape Town
Saldanha Bay View - Parker Crescent"Die kuier was so wonderlik rustig, omdat die see so naby is, was 'n bonus, ons twee pensionarise kon die lang stap-strande so geniet."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Ons Strandhuisie N5"Die omgewing en strand is van die mooistes wat SA bied waar jy baie veilig voel en die mense is baie vriendelik!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation"Lieflike plattelandse dorpie met oulike winkeltjies, heerlike koffiewinkels en restaurante. Sal enige tyd wil teruggaan."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Ou Werf"Naby genoeg aan die see dorpe om te verken, maar, ver genoeg om uit die vakansie malheid te wees."
"Die Paarl Vallei is pragtig. Daar is hordes wyn plase, party binne in die dorp. Die taal monument en De Villiers (DV) sjokolade is die moeite werd om te besoek."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"Asemrowend mooi en die mense baie vriendelik."
Arniston, Escape From Cape Town
16 on Main"Arniston het my aangenaam verras. Sal verseker weer daar verby gaan. Die uitstappie na die grot was een van die hoogtepunte."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Ons Strandhuisie N5"Die oord is pragtig en baie gerieflik en veilig vir kinders."
Robertson, Escape From Cape Town
Vigne Cottage"Gaan besoek die Birds Paradise. Robertson en al die dorpies en wynplase bied so baie. Onmoontlik om verveeld te raak."
Port Owen, Escape From Cape Town
The Liferboat"Die voordeel van Port Owen is dit bied 'n volledige pakket, is naby klomp dorpe, Langebaan 40 km ver, St Helena 20 km, Vredenburg 20 km, Paternoster 35 km, Dwarskersbos 15 km, Jacobsbaai 28 km, Saldanha 30 km, so jy kan elke dag na 'n ander kusdorp ry en alles besigtig en al die eetplekke toets."
Tulbagh, Escape From Cape Town
EpiStay"Ongelooflik mooi en die hotel maak die lekkerste pizzas en het selfs vir my troeteldier bak met water gebring!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Die Skaapkraal"Dorpie propvol geskiedenis en plaaslike mense hulpvaardig."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
12 on Golf"Dusty road to southern most tip of our beautiful continent needs serious attention."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Hotel"Dit is een van die mees asemrowende vakansieplekke."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Fagans"Dit bly die heerlikste plek om te wees. Soveel vriendelikheid en rustigheid!"