Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Good place for people that love country life."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seesig"Dis baie besig in Desember! Maar dit was nog steeds 'n baie rustige deel van ons vakansie."
Suurbraak, Escape From Cape Town
Ernadoon se Plek"Suurbraak is een van daai skaars Suid-Afrikaanse dorpies waar jy alleen kan stap na sonsondergang en veilig wees. So lekker! Dit is sowaar 'n versteekte paradys."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Chalets"Genoeg om te sien en doen as jy bereid is om bietjie te ry."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Mountain Manor"Dis pragtig vir 'n oornagplek, maar daar is niks meer om te doen as om net die stilte te geniet nie en dit kan dalk uitdagend wees met tieners. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Salt Water House"Nothing much to do. We had to go to Langebaan en Saldanha Bay for entertainment."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Bergen Guesthouse"Die mense is wonderlik en die plek is vol geskiedenis."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Vriendelike inwoners. Visvang paradys. Pragtige omgewing. Oulike winkeltjies. "
Robertson, Escape From Cape Town
Randrivier Guesthouse"Small town but lovely to visit. Boubourn Street and four cousins certainly exceed expectations."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Groendraai Accommodation"Klapmuts is lekker sentraal geleë, maar is ver genoeg van die stad af dat n mens weg is van die geraas en gejaag. "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Melkbosstrand Selfsorg"Family friendly, beautiful and a little bit windy ;)"
"Daar is 'n uitstekende mikro-bierbrouery, "Bergrivier", wat ek altyd graag besoek. Die Paarl raak net baie besig en die Mall pas net glad nie in nie, maar ek vermy dit maar net. Die Taalmonument is altyd 'n plesier om te besoek en ek beveel dit sterk vir almal aan."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Ons is deur 'n vriendin rondgewys. Het nie van al die oulike plekke geweet nie. Heerlike kase, wyn, kos, walvisse kyk. Sal beslis weer na Gansbaai gaan. "
Klapmuts, Escape From Cape Town
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Klapmuts is huis vir 'n hele klompie top wynplase, pragtig."
Montagu, Escape From Cape Town
Kogman & Keisie Guest Farm"Dit was vir ons baie stil, met min restaurante oop. Gholf was lekker en pragtige streek en dorp."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Dis wonderlike plek, maar mens kan sien waar jy regtig inpas na jou booking."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Elandsbaai is 'n baie klein dorpie met baie mooi natuurskoon en ongerepte strande. Vir dié wat wil wegkom van die gejaag en harwar is dit die ideale bestemming. Die mense is vriendelik en alles is binne loopafstand. Daar is winkeltjies wat die nodige voorraad aanhou, maar bring liewers jou eie voorraad saam. Die kinders het dit geniet om te probeer branderplankry en daar is wet suits te huur. Die water kan nie regtig sonder een aangedurf word. Lang ente stap op die strand is 'n moet en dis heerlik om saans die mooi sonsondergange te geniet. Die trein wat gereeld verby gaan pla glad nie en was besonders om te sien en te probeer trokke tel.Al wat gepla het is die verskriklike verwaarlosing en vullis is by die grot. Dis 'n baie rustige bestemming."
Swellendam, Escape From Cape Town
A Hilltop Country Retreat"Rustige, skoon dorp met heelwat om te sien en te beleef."