Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Elianthe's Guest House"Baie geskiedkundige dorp wat die moeite werd is om te besoek."
"Napier probably would not appeal to the average tourist, who wants to be doing stuff and seeing things. For us it was the perfect place to do nothing, relax, recharge."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Bloublasie Struisbaai"Struisbaai self is pragtig en 'n rustige plekkie."
Robertson, Escape From Cape Town
Arnheim Guest Cottage"Lovely place. We took the kids to the nursery to play food, wasn't so great but they enjoyed the play area."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Sal dit enige tyd weer besoek. Veilig en vriendelike mense. Voëlkykers kan dit beslis besoek."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Farmhouse 2"Sal graag weer teruggaan! Daar is nog baie om te sien en te ervaar!"
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Karsrivier Gastehuis"Oulike dorpie met Napier naby met restaurante. Arniston so 20 min se ry vanaf Bredasdorp. Dorp netjies, vriendelike inwoners, oulike winkels."
"Baie goed geleë vir die doel om die Kaap te sien. Kaapstad is nie so vêr nie en Paarl bied die rustigheid in kontras met die stad. Dit is op die wynroete vir die wat wyn liefhebbers is. Dis ongelooflik mooi in Paarl en die berge (wat ons Transvalers nie ken nie) sien jy mooi omdat jy nie teen die berg is nie. Asemrowend mooi. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Rooisee Private Beach"Lovely quaint seaside town which is growing/expanding in size."
Barrydale, Escape From Cape Town
Wildflower Cottage"'n Lieflike dorpie met die oulikste eetplekkies, winkeltjies en die mooiste tuine met roseprag!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Seeperdjie"Dit is goed om te sien dat Paternoster besig is om uit te brei met meer restaurante en meer huise wat gebou word. Ek vind net dat alles in Paternoster het verskriklik duur geraak. "
Klapmuts, Escape From Cape Town
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Ons het hoofsaaklik wynproeë in Paarl, Stellenbosch en Franschoek gedoen, maar Klapmuts is se natuurskoon is betowerend en die ligging was perfek vir ons doeleindes."
Franschhoek, Escape From Cape Town
L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas"Wonderlike dorp met vriendelike mense, fantastiese maaltyd by Reubens geniet."
Voor-Paardeberg Wine Ward, Escape From Cape Town
Nine Oaks Self-catering Accommodation"The small narrow road might be upgraded a bit."
Prince Alfred Hamlet, Escape From Cape Town
Rhodene Farm Cottages"Die landelikheid en ongewone aantreklikheid van die Skurweberge is 'n welkome kombinasie saam met die vrugteboorde om 'n omgewing te skep wat nie sommer geëwenaar kan word nie. "