Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
De Kelders, Escape From Cape Town
Amazing Grace B&B"Absoluut pragtig en die walvisse gee gereeld 'n vertoning in die baai. Voëlkykers sal dit ook baie geniet."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Haus Barbara Guest House"Nie 'n toeriste bestemming nie, maar gemaklike area vir 'n wegbreek."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Manley Wine Estate"Pragtige plek vir toeriste, ek sal beslis terugkom. "
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Great White Accommodation"Kleinbaai is 'n wonderlike stil geleë plekkie teen die kus by die hawe. Mense is vriendelik en laat mens beslis welkom voel."
Stanford, Escape From Cape Town
Hermanuspietersfontein Cottages"Verrassende, koddige plekkie met klomp restaurant keuses!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"What a diamond! Yzerfontein crept into my heart, is gorgeous and will see me again soon!"
Robertson, Escape From Cape Town
Robertson Boutique Backpackers"2 dae in omgewing was verseker te min, daar is soveel te doen, sien en te ontdek. Lieflike omgewing, gaan verseker weer."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Mountain Manor"Sal die "valley of abundance " weer wil besoek."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Gabriella's Accommodation"Riebeeck-Wes: Baie oulike plek - kan sien dat daar gewoel en gewerskaf word. Heerlike gemeenskap en 'n lewendige atmosfeer. Sal beslis weer soontoe gaan. Lieflike omgewing, vol interessante stories. "
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Pragtige strand met goeie restaurant opsies wat stapafstand is. Nie so besig nie, en gevoel van veiligheid beslis daar."
Robertson, Escape From Cape Town
Buitenstekloof Pomegranate Homestead"Lieflike dorp en baie vriendelike mense!"
McGregor, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Die dorpie is lieflik, maar kan gerus meer winkeltjies kry waar jy dinge kan kry eg aan McGregor."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Bergrosie"Ons wil elke einde van die jaar vakansie in Stilbaai-Wes deurbring!"
"Dis lekker sentraal as mens na Struisbaai en Waenhuiskrans wil gaan. Verkies Napier bo Bredasdorp selfs."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Mermaid Guest House"Jy kan die hele Struisbaai en Agulhas verken oor 2 dae. As die weer sleg is, is daar nie veel om te doen nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Die Blou Deur"Iets vir almal om te doen, mooi strande, stap roetes, bergfiets roetes, goeie restaurante met interessante kunsgalerye en winkels. Hemel en Aarde vallei het 'n uitstekende wynroete. "
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Crest 70"Oulike en stil dorp. Vat net genoeg vars goed van jou keuse saam sodat daar nie elke dag Gansbaai hoef gery te word nie. "
Montagu, Escape From Cape Town
Goedemoed Farm Cottage"Dié dorpie bied genoeg om toeriste te vermaak en dit is ook na aan verskeie ander toeristebestemmings."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"Paternoster is 'n baie mooi klein dorpie, maar nie veel om te sien en te doen nie. As jy nie lief is vir hengel nie, sal jy 'n boek en die stilte waardeer."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Muir Holiday Apartments"Heerlike vakansiedorp met alles wat mens benodig. Daaglikse vars vis op die hawe was 'n bonus. "