Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Uit die dorp se gewoel, naby eetplekke en heerlik stil."
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"A definite destination for peace and quite. Beautiful sunrise and sunset."
"Mooi omgewing om te gaan afskakel van 'n daaglikse roetine en deel te maak van jou vakansie."
"As 'n toerisme beampte in 'n ander area wat twee jaar in Paarl gebly het, dink ek Paarl het baie potensiaal. Vir toeriste wat belangstel in wyne, brandewyne en 'n plekkie naby Kaapstad is dit ideaal. Vir besigheidspersone wat naby die stad wil bly, maar wat nog steeds 'n "country" gevoel soek is dit perfek. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
83 Dassen Island"Pragtige area, en die blomme het begin oopmaak na die son."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Spa Hotel"I would rather keep this one a secret than promote it."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Central Budget accommodation"Baie sentraal geleë vir besoeke aan verskeie pragtige plekkies langs die Weskus. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandkorrel"Mal oor die "village"-gevoel van Jacobsbaai! Mens hoop dit kan vir altyd so bly. Die area is prentjiemooi."
"Pragtige en goed versorgde dorp, hier is baie te doen vir die buitelewe-entoesias en ook heerlike restaurante."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"Rustige omgewing. Ideaal om te kom ontspan."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"As jy lief is vir die see, is Sandbaai jou eindbestemming. Veral as jy Sandbaai Country House jou tuiste maak!"
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kunje Guest Farm"Klaar besluit om volgende jaar 'n road trip in die berge te onderneem rondom Citrusdal en Ceres. Daar is soveel om te sien en te ontdek."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Awesome dorpie. Wat 'n plek maak is gasvryheid. Dis belangrik, dit verkoop alles. "
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Netan-El Self-catering"Lieflike kusdorpie. Gaan eet gerus by Soverby tussen Velddrif en Dwarskersbos."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cyara"Dit is beslis die moeite werd om die Harold Porter Botaniesetuin te besoek. Die Leopards Kloof wandelpad word beslis aanbeveel vir energieke stappers."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
78 on 5th in Hermanus"Hermanus is en bly my gunsteling bestemming vir wegkom. Die dorp voorsien egter aan 'n mark wat dit net te duur maak vir die "gewone" man. Restaurante is baie mooi, maar die kos en drank te duur vir kwaliteit wat uitgestuur word. Ons was teleurgestel in 2 bekende restaurante."
"Pragtige, rustige plek met baie vriendelike mense en pragtige strande."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Cottages"Baie min om te doen na 14:00. Op 'n Saterdag en Sondag is alles, insluitende wynplase, toe. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
78 on 5th in Hermanus"Hemmingways book store is a real gem! And Fisherman's Cottage a great place to have Sunday lunch! "
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kunje Guest Farm"Die pas vanaf Kunje Farm na Citrusdal kan gerus geteer word."