Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Paul Kruger 63"Pragtige omgewing en genoegsame winkels om goeie keuses uit te oefen."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Riviera Hotel & Chalets"Velddrif is a lovely small country town and being located right on the Berg River and its estuaries, it's a big attraction."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Castle 1"Ons sal vir seker teruggaan Paternoster toe en betyds bespreek om weer so lekker by Gaatjie Restaurant te gaan eet!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dankbaar"Oor naweke is dit besig en dit kan soms duur wees met kos."
"'n Pragtige, vriendelike en skoon dorp! Sal Tulbagh graag weer wil besoek."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Catalina Cottage"Langebaan is an awesome place to go to just to relax from the busy Cape Town area. We love Langebaan. "
"Ons het kinders in Wellington en Stellenbosch. Paarl is baie sentraal maar ons kan tog op ons eie wees."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Anna Katarina"Lovely and quiet destination away from the city, great food, coffee, wine, olives, art galleries, interior decor shops and more. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Paternoster is mooi, maar elke tweede mens wil iets (kreef,skulpe,mossels) aan jou verkoop. Daar word elke keer wat jy iewers heen ry na jou geroep en besoeke by jou hek is ook gereeld. Sou jy op jou stoep sit, is bedelary ook nie ongewoon nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 3"'n Onvergeetlike, rustige wegbreek. Sal beslis weer 'n draai maak."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Weskushuis"Baie rustige dorpie wat goed geleë is. 'n Uur en 'n half se ry van die Kaap af en winkels binne 'n 15-20 min ry. Baie mooi en baie dankie!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Klokkiebosch"Dis 'n klein stil plekkie. Die perfekte naweek plek om te chill en battery te laai! "
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Franskraal is 'n baie rustige en netjiese bestemming, weg van die stede se gewoel. Die mense is baie vriendelik. Ongelukkig was die weer bietjie koud op die tyd wat ons daar aangekom het, maar daaroor het niemand beheer nie. "
"Vermont is far enough outside of Hermanus that you don’t feel like you’re in a town, and close enough to get to everything quickly. The beaches are more rocky with grey pathways to walk and benches to sit on. If you want a beach for youngsters, Onrusrivier is 5 minutes away. "
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Vredenburg Boutique Lodge"Quiet and safe place. This is the best of the best. "
"Onrus is pragtige dorpie as jy lus is vir rustig wees en uit besige stad wil kom. Die Wynroete ook 'n goeie idee om te besigtig. En Hermanuspietersfontein is lekker om te besoek en is op 'n Saterdag oop."
"Montagu is uit en uit een van die beste plekke vir besoekers. Outydse geboue, museums, klein markie, en so meer."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Plum Tree Cottage"Dis die ideale plek om te gaan ontspan - lees, eet, stap, drink wyn, gaan ry op die boot by Viljoensdrift, lees, eet, stap en drink nog wyn. Daar is wonderlike restaurante en kunsgalerye in McGregor."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
NetReg"Pragtige en rustige dorp. Net reg vir 'n rustige wegbreek."