Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15670 reviews.
Stanford, Escape From Cape Town
Reed Cottage at Stanford"The markets should stay open until three for weekend visitors. You need a chemist and a doctor in the vicinity. Lots of older people might require urgent attention, just a thought."
Fisherhaven, Escape From Cape Town
Roux's Rus"Dit is prentjiemooi. Dit is naby aan Hermanus en Onrus, so dagbesoeke is maklik."
Langebaan, Escape From Cape Town
11 on Wellness Lane"A very popular holiday destination with lots to do and see for adults as well as children, it is centrally located within easy reach of other west coast towns."
Langebaan, Escape From Cape Town
Lagoonside @ 77"'n Dorp wat alles bied wat nodig is vir 'n wegbreek."
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Vir ons doeleindes was dit perfek, aangesien ons net 'n rustige wegbreek by die see wou hê. Dit is egter baie stil gedurende die week, terwyl ons daar was, wat moontlik nie na almal se smaak sal wees nie. Vele restaurante en koffiewinkels was oop, maar weinig van hulle het kliënte gehad. 'n Mens kry dus die gevoel van 'n 'sleepy little town', waar daar nie veel aangaan nie."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Shabby Chic Beach House"Ons oorweeg dit sterk om dit ons aftreedorp te maak."
Agulhas, Escape From Cape Town
Annie's"Struisbaai is beautiful. Sad we could not get to the lighthouse."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Beach Blessings Self-catering"Definitely the West Coast's kept secret. If you're looking for peace, quiet, natural beauty, and miles of beaches without the crowds, book Jacobs Bay."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
One on Ray"St Helena Bay is a lovely tranquil place for a breakaway."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Mossel is the Yzerfontein Gem"Dis pragtig, rustig en skoon. Ligging perfek om bedags uit te ry na Darling en Langebaan. Lieflike strand!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Sea Breeze"If you need to escape from the daily hustle and bustle, this is the place to visit."
Velddrif, Escape From Cape Town
Faodail Guest House"Lekker vakansiebestemming met baie in die omgewing om te besigtig en te geniet. So 'n mooi omgewing en goedkoop plekke te eet en te besigtig. Ons kom verseker vir die 11de jaar weer."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Our Happy Place"Peaceful! A lazy beach town not commercialised so one can find a quiet getaway. Best beach ever."
Hopefield, Escape From Cape Town
Commercial Hotel"If you want peace and quiet that's the place. Not much there to see though."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Lavender @ C"Jacobsbaai is so kalm en rustig. Jy is super veilig en kan vir ure gaan stap teen die see. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n romantiese wegbreek."
Stanford, Escape From Cape Town
Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie"Dorpie met mooi karakter en baie te doen in die ongewing. Lekker restaurante en vriendelike mense."
Velddrif, Escape From Cape Town
River & Sea"Tydens die afseioen is daar nie juis veel te doen nie en die strande is baie beperk en lyk baie gevaarlik om alleen te besoek."