Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Vinkie"Baie lekker plek om vakansie te hou. Die werk is net skaars vir die inwoners."
Velddrif, Escape From Cape Town
Die Anker"Everywhere is water, and to see the salt factory and how the salt is made was awesome."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kalahari & Namib Cottages"Depending on your reason for staying in Yzerfontein, it is a delightful seaside town with a variety of good eating places, and a beautiful coastline, especially great for sunset views."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Streams Cottage"Ons bly gereeld in Bettysbaai, is altyd tevrede en kuier lekker."
Paternoster, Escape From Cape Town
Blaasoppie"Heerlike restaurante - bietjie duur, maar sal definitief weer kom kuier."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Weskushuis"Jacobsbaai is een van die minder ontwikkelde dorpies aan die Weskus, maar steeds baie mooi en besonders op sy eie manier. Die dorpie is lekker sentraal geleë tussen Saldana en Vredenburg, dis 5 minute weg van die Weskus Mall en dis maklik om daar vandaan uit te ry Paternoster of Langebaan toe vir die dag sou jy een van die groter meer gewilder gedeeltes van die Weskus wil ervaar. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
C Bobbejaan"Gaan eet by Skuim - heerlike burgers en bottersag calamari."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Lekker restaurant teen die see, naby genoeg aan Heidelberg en ander plekke as die weer jou weghou by die see."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Storkereden"Pearly Beach is 'n ongelooflike, klein dorpie om weg te breek van die stad se gedruis."
Hermanus, Escape From Cape Town
A Whale of a Time - Hermanus"Highly recommend Donaine Des Deux wine farm and Fernkloof Nature Reserve reservoir hike."
Worcester, Escape From Cape Town
Karoo Poort Gastehuis"Relatief naby aan naburige dorpe met besienswaardighede. Dorp is baie skoon en netjies."
Paternoster, Escape From Cape Town
Astrandt 3"Ideaal vir 'n wegbreek en die heerlikste lang strande om op te loop."
Robertson, Escape From Cape Town
Route 62 Bed and Breakfast"Die omgewing is virseker nog 'n besoek werd."
Stanford, Escape From Cape Town
Hermanuspietersfontein Cottages"Stanford is sentraal en jy kan vele plekke besoek. Pragtige dorp."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Perriwinkle Self-catering Accommodation"We have visited the area before and we will most certainly return - sea views, driving along the shoreline, and glorious beach walks - you can feel the tranquility in the air."
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Greyton moet weer deelneem aan, Dorp van die Jaar, hulle kan weer 'n wennersdorpie word."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Fijnbosch Self-Catering Units"A few little gift shops would be nice."