Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15946 reviews.
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Strandloper @ Moeriesbaai"Jacobsbaai is 'n heerlike plekkie as jy soek vir rustigheid. Ons het so lekker roomys geëet by die House of Bean & Leaf en lekker ontbyt geëet by Karmenaadjie Padstal."
Caledon, Escape From Cape Town
Kelkiewyn Guesthouse"Caledon is baie geskik vir toerisme. Dis 30 min vanaf Hermanus. En daar is a wonderlike gastehuis met die naam van 35 on Basil teen dieselfde prys met baie beter diens en geriewe."
Hermanus, Escape From Cape Town
Salty Leaves"Patrolled walks on beaches are good. Pretty safe location."
Langebaan, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Mooi natuurskoon, rustig en ontspannend om daar oor te bly."
Hermanus, Escape From Cape Town
Pepper Berry Place"Puik, beste keuse vir veilige en lekker ontspanning in die hart van alles wat ons wou besigtig."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Dit was heerlik! Baie dankie! Ons sien julle weer."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dis Beau-tie-ful"Die kreefverkopers is bietjie lastig, maar verder is dit 'n heerlike plekkie vir vakansie, kuier en eet en drink."
Stanford, Escape From Cape Town
Reed Cottage at Stanford"The markets should stay open until three for weekend visitors. You need a chemist and a doctor in the vicinity. Lots of older people might require urgent attention, just a thought."
Fisherhaven, Escape From Cape Town
Roux's Rus"Dit is prentjiemooi. Dit is naby aan Hermanus en Onrus, so dagbesoeke is maklik."
Langebaan, Escape From Cape Town
11 on Wellness Lane"A very popular holiday destination with lots to do and see for adults as well as children, it is centrally located within easy reach of other west coast towns."
Langebaan, Escape From Cape Town
Lagoonside @ 77"'n Dorp wat alles bied wat nodig is vir 'n wegbreek."
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Vir ons doeleindes was dit perfek, aangesien ons net 'n rustige wegbreek by die see wou hê. Dit is egter baie stil gedurende die week, terwyl ons daar was, wat moontlik nie na almal se smaak sal wees nie. Vele restaurante en koffiewinkels was oop, maar weinig van hulle het kliënte gehad. 'n Mens kry dus die gevoel van 'n 'sleepy little town', waar daar nie veel aangaan nie."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Shabby Chic Beach House"Ons oorweeg dit sterk om dit ons aftreedorp te maak."
Agulhas, Escape From Cape Town
Annie's"Struisbaai is beautiful. Sad we could not get to the lighthouse."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Beach Blessings Self-catering"Definitely the West Coast's kept secret. If you're looking for peace, quiet, natural beauty, and miles of beaches without the crowds, book Jacobs Bay."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
One on Ray"St Helena Bay is a lovely tranquil place for a breakaway."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Mossel is the Yzerfontein Gem"Dis pragtig, rustig en skoon. Ligging perfek om bedags uit te ry na Darling en Langebaan. Lieflike strand!"