Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Baie oulike, skoon dorpie. Met die deurry wil mens stop-stop want daar is soveel interessante plekkies om te kuier."
Greyton, Escape From Cape Town
Via's B&B"Voor my besoek nooit besef dat Greyton so gerieflik is vir gaste nie, baie restaurante, markie ens maar verloor terselfdetyd nie sy kleindorpie gevoel nie."
Porterville, Escape From Cape Town
Akkediskis Gastehuis and Restaurant"Porterville se omstreke is pragtig. "
Citrusdal, Escape From Cape Town
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Daar is nie winkels in die aand waar jy kan kos koop nie. Ook nie verskeidenheid restaurante nie."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Eendracht Hotel"Snags is dit nogal rumoerig en die karre raas ... maar dan oorskadu die parkeer en stap gerief die rumoer."
Langebaan, Escape From Cape Town
Lagoonside @ 77"Nog al die jare een van my gunstelinge. Baie foto geleenthede, lekker eetplekke, mooi strande en hartlike mense."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Vredenburg Boutique Lodge"Sentraal geleë naby alle Weskus-bestemmings met 'n groot mall wat aan al jou behoeftes kan voldoen."
Hermanus, Escape From Cape Town
Braeview Guesthouse"Good place to stay for going to the whales and the sharks."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Watersedge 3"Pragtige vakansiebestemming met 'n heerlike vibe!"
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Vines Guesthouse"Would love to explore the town and will most definitely plan a breakaway soon."
Port Owen, Escape From Cape Town
Laaiplek Hotel"Port Owen is 'n pragtige plek en ons gaan beslis teruggaan om daar ook te gaan vakansie hou."
Langebaan, Escape From Cape Town
Speelhuis Collection"Dit was ons eerste kuier in Langebaan. Langebaan is 'n pragtige dorp met besonderse akkommodasie en 'n pragtige strand. Daar is genoeg vermaak en eetplekke vir toeriste. Kan aanbeveel word."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Centre-Ville Guest House"Dis 'n pragtige dorp met baie interessante plekke om te besoek."
Swellendam, Escape From Cape Town
33 Berg Self-Catering"Die dorp en sy mense is so vriendelik en dit voel amper asof jy tussen jou eie mense is. Ons wil weer gaan maar langer die keer!"
Paternoster, Escape From Cape Town
C'est la Vie"Die Dorpie self is wonderlik en ons het lekker gekuier by die Hotel se kroeg, dis loopafstand van die huis af."
Wellington, Escape From Cape Town
La Rochelle"Dit is 'n pragtige dorp met lieflike Victoriaanse geboue en daar is baie om te doen. "
Worcester, Escape From Cape Town
Da Rooms Accommodation"Ons het die Sop en Soetes fees baie geniet!"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
De Ware Jacob"Perfekte wegbreek van dorpe, mense en alles, maar steeds naby genoeg aan winkels om die "moet gou dit hê" te gaan haal."
Worcester, Escape From Cape Town
Suné's Self Catering"Ons is al jare in en uit Worcester, baie lekker plek, ken elke hoek en draai uit ons kop! Partykeer net oorvol en besig. (Panorama is die stil deel.)"
McGregor, Escape From Cape Town
Plum Tree Cottage"Ons het verlief geraak op McGregor en wil daar gaan aftree. Van die beste pizza wat ek nog ooit geproe het by Sofia's."