Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"Sal weer en weer gaan - pragtige ou hotel, netjies skoon en vriendelike diens."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachway on Golden Mile"Mal oor die stilte. Dit was soos om 'n nuwe wêreld te ontdek."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Riebeek Valley Hotel"Ongelooflike dorpie en omgewing. Jy mis uit as jy nie hierdie area besoek as deel van jou Kaap-vakansie nie. "
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Beach"Stil plekkie waar rustige natuurskoon belangriker is as restaurante en inkopiesentrums. Alegria en De Palms is puik restaurante in die omgewing. "
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Great White Accommodation"Kleinbaai is eintlik 'n bestemming vir Wit Haai-liefhebbers. Nie wonderlik nie."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachway on Golden Mile"Eerste keer daar, maar sal definitief terugkeer. Was te kort gewees en het oulike restaurante."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Goose Nest"'n Baie mooi en rustige plek vir 'n vakansie, of om net van die gejaagde stadslewe weg te breek. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ceol na Mara"Dit was regtig 'n belewenis vir ons Sweedse vriende om hierdie unieke dorpie te ervaar. Hulle het ook die Voorstrand Restaurant baie geniet. Tietiesbaai was ook 'n hoogtepunt!"
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachway on Golden Mile"Sekerlik een van die Weskus se geheime wat baie goed bewaar is! Fantastiese skoon strande en lae kommersiële impak beteken dis nog 'n plek waarheen mens kan wegbreek sonder om deel te voel van 'n toerismenes."
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Convenient to most wine routes and gholf courses in and around Stellenbosch, with a beautiful view of the mountains."
"Die Paarl het ons verras! Sulke mooi plekkies om te besoek! Tea under the trees was ongelooflik! Ons sal beslis weer teruggaan soontoe."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Krakadouw Cottages"Hoofstraat is nie so aangenaam nie, maar omgewing is baie mooi."