Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16103 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"As jy in 'n mooi plek wil bly en nie omgee om naby die see te wees nie, is dit 'n lekker plek om te bly."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Campsite"Citrusdal is 'n klein plattelandse dorpie wat baie besig is op 'n Saterdag, maar daar heers 'n heerlike atmosfeer. Alles wat jy nodig het is daar. Hulle Spar voorsien aan alle behoeftes. Klein koffie winkeltjie waar ons heerlik gekuier het op die stoep. Lieflike omgewing."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalescape"Lovely break away from everyday hussle and bussle but limited in cafes and restaurants. Hermanus is 40 minutes' drive away. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bayview Apartment 303"A great place to enjoy good food, great scenery, wonderful wines and, if whales are in the bay, one of the finest sights in the world. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
A Log Home At Buffalo Creek"Die dam en die omgewing is so mooi en die kinders het geniet om die diere op die plase te sien. Regtig naby aan die dorp as jy iets benodig."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalescape"Rustige en mooi omgewing. Uitstekende plek om 'n rustige vakansie deur te bring."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Courchevel Cottages"Franschhoek is asemrowend mooi en soveel wynplase om te besoek in die omgewing. Dit is wel 'n duur toeristebestemming."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Vinkie"Lekker klein dorpie vir wegbreek van stad, verkeer ensovoorts."
"Daar is 'n verskeidenheid eetplekke en genoeg akkommodasie. Die mense is ook baie vriendelik."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kunje Guest Farm"Vir liefhebbers van die Sederberge en alles wat die "kombuis" van Citrusdal bied, is hierdie area die moeite werd om te besoek. "
"Mooi geleë tussen die berge. Uitsigte wat jou tevrede laat, wyn, droë vrugte, rustigheid - hier mag 'n mens maar bly! "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Penguino Guesthouse"Mooie kustlijn, paar leuke restaurants, maar verder weinig te beleven. Door slechte weersomstandigheden ging onze boottrip om walvissen te spotten niet door en zagen wij zo goed als geen walvissen. In dat geval hadden we Hermanus kunnen overslaan."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Grande Plaisir Apartment & Villa"Mooi plek, winkeleienaar gerig op toerisme mark, dit maak dat plaaslike mense produkte op ander plekke koop."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Struisbaai Beach House"Lekker plek vir gesinne of groepe vriende wat 'n rustige wegbreek soek."