Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Le Domaine Self Catering Farm Cottages"Die nuwe 'beach pool' by die Guano Caves net buite Montagu was net so groot teffer by ons kinders. Pragtige skoon swembad met hele paar 'slides' en tot 'n platform vir brawes om af te spring en area langs die swembad om uit te span."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Ons is mal oor die dorp en sy mense asook die die plase rondom dorp."
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
The Beach Villa"Ongelooflike mooi, oop strand. Pragtige uitsigte."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Pragtige dorpie met al die nodigste winkels."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Kleinmond Panorama Holidays"Die wandelpaaie langs die kus is met beton uitgelê wat 'n wandeling langs die kus baie gerieflik gemaak het. Restaurante baie goed en billik. Ons sal weer gaan na Kleinmond en Klein Panorame."
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
Beach Apartment and Studio"Dit was so mooi om mense met hulle honde op die strand te sien loop. Dit is puik."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary"Tulbach en omgewing is 'n moet in elke reisplan! "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
16 Perlemoendraai Beach House"Baie mooi, rustig en vriendelike mense. Sal almal aanbeveel om ten minste eenkeer in hul lewens dit te gaan bewonder."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Wyk bietjie af van die meer bekende en besoek die ander baie besonderse plekkies."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 1"Baie oulike plek. Het ook maar hulle "petty crime". Kan nie iets in jou kar los nie."
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Het daar groot geword, altyd wonderlik. Sal baie graag meer tyd daar wou deurbring. Dit bly 'n heerlike ervaring om deur die strate en die distrik te ry. "
McGregor, Escape From Cape Town
The Cottage at Wild Almond"Pragtige dorpie. Alles is stapafstand. Heerlik geëet by Karoux, by Carol's Pub gekuier, wyn geproe by Lord's Wines en McGregor Wines."
"Paarl is 'n pragtige juweel. Doen beslis moeite om rond te ry. Riebeeck Kasteel is net daar naby is 'n moet-besoek-plek."
Worcester, Escape From Cape Town
Damas"Worcester is a very friendly town and I will make sure to make more trips there during the year. "
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Die mooiste en beste plekkie onder die son."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Breakaway Apartment and Overnight Room"It's a pity that not more of the village and particularly the restaurants don't have sea views. It's an excellent location with regards to the West Coast and Darling. It's close to Cape Town which makes it a good weekend getaway."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Bergsicht Country Cottages - Lady Red"Dis 'n baie mooi dorp met die mooiste ou geboue en die eetplekke is uitstekend. "
"Die enigste negatief was die grondpad na Malgas toe. Jammer hulle kan nie net ten minste die helfte van die pad teer nie. Die pad was op sekere plekke baie glyerig (los klippe)."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Die hoofstraat en groot dele van die sypaadjies is al vir baie jare in 'n baie swak toestand......wonder wanneer gaan dit eendag herstel word?"