Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15946 reviews.
Worcester, Escape From Cape Town
Da Rooms Accommodation"Ons het die Sop en Soetes fees baie geniet!"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
De Ware Jacob"Perfekte wegbreek van dorpe, mense en alles, maar steeds naby genoeg aan winkels om die "moet gou dit hê" te gaan haal."
Worcester, Escape From Cape Town
Suné's Self Catering"Ons is al jare in en uit Worcester, baie lekker plek, ken elke hoek en draai uit ons kop! Partykeer net oorvol en besig. (Panorama is die stil deel.)"
McGregor, Escape From Cape Town
Plum Tree Cottage"Ons het verlief geraak op McGregor en wil daar gaan aftree. Van die beste pizza wat ek nog ooit geproe het by Sofia's."
Franschhoek, Escape From Cape Town
L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas"Absolutely beautiful little town."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Dassie Singel Self-catering Units"Jongensfontein is a very nice and scenic site to visit. It is a very safe and clean environment."
Swellendam, Escape From Cape Town
A Hilltop Country Retreat"Ek was jare laas op die dorpie, maar dis steeds 'n pragtige plekkie vol "hidden little gems". Beslis die stilhou werd vir enige toeris wat in die omgewing is."
Agulhas, Escape From Cape Town
Agulhas Heights Self-catering Cottages"Kunstenaar en "home decorator" se droom! Ons was baie aangenaam verras om te sien hoeveel restaurante en oulike winkels daar was. Die wandelpaadjies is briljant. Agulhas sal ons beslis weer sien!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Dankbaar"Die was nie ons eerste keer op Paternoster nie, en sal ook nie die laaste wees nie. Was beslis die beste plek waar ons al gebly het. Jammer dat die diefstal so toeneem, dit plaas nogal 'n demper op 'n mens se vakansie om alles heeltyd toe te sluit. Dit het nie juis in die winter gepla nie, was lekker "cosy" en warm in die toe huis, maar in die somer raak dit 'n probleem!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Fisherhaven Traveller's Lodge"Beslis die moeite werd en as deel van my "Bucket list" was dit 'n onvergeetlike ervaring."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Beach Blessings Self-catering"Overall Jacobs Bay is a nice place, wonderful views."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"Pragtige omgewing. Heerlike wynplase en kelders."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Tuinhuis"Dit was ons eerste besoek aan Klapmuts en ons het dit nogal geniet."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Loved the rooibos factory in Clanwilliam. Pity about poor condition of the road leading to citrusdal."
Simondium, Escape From Cape Town
Paddabult"'n Rustige omgewing om na terug te keer nadat ons 'n dag in Kaapstad spandeer het en het ook sommer vir 'n wynproe by Vrede en Lust gegaan."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"Not much to do around here, except eat and see some art/antiques. It's a lovely, friendly town though."
Stanford, Escape From Cape Town
Overberg Gems - The Little Farmhouse"Pragtig! Sal dit sterk aanbeveel."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
De Kroon"Perfekte plek om te rus en te ontlaai! Heerlik geëet by Weskusplek."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Kom gereeld op Jacobsbaai en sal beslis weer Abalone besoek."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Haweweg 5"Die dorp is nie vir woelige tieners en jongmense nie. Dit is 'n dorp vir mense wat hou van op die stoep sit en die natuur wil insasem en saam kwaliteit familietyd wil hê. Lekker lang afstande stap langs die see of sommer van Struisbaai na Agulhas draf of fietsry en terug."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Pragtige dorpie - lekker eetplekke - mooiste omgewing, natuur is hemels!"