Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16103 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Soli Deo Gloria - Penthouse"Enigste bekommernis was veiligheid, maar ek het nooit onveilig gevoel nie. Pragtige strand!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood Self-Catering Home"'n Pragtige en skoon dorpie met heerlike eet- en koopplekke."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Shack"Ja met elke besoek brei die plek uit, sou nie wou hê dit moet nog meer uitbrei nie, want dis juis wat dit so uniek maak. Daar is nou soveel eetplekke en almal wil hul pond vleis hê. Hou pryse billik vir jul mede Suid-Afrikaners, want die geskenkwinkels is net vir oorsese besoekers wat prys aanbetref. Verder is die dorp nog skoon en almal is vriendelik."
"Absoluut skoon en die natuurskoon onverbeterlik. Beveel sterk aan vir iemand wat vir 'n dag of twee net wil gaan rondloop by die see. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Tweede Wind"Yzerfontein het elke eienskap van 'n perfekte vakansiedorp!"
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Tuinhuis"Omgewing is baie mooi en daar is heelwat om te kan sien. Dis ook nie ver van Kaapstad af."
"Greyton is die mooiste dorpie in Wes-Kaap. 12 restaurante. Puik etes genuttig veral by Abby Rose. Heerlike plaaskos. Dorpie het vriendelikste mense. Baie staproetes en baie om te sien. Ons was daar met die "Classics for All" fees en dit was ongelooflike lekker ervaring. Dit sal 'n jaarlikse instelling wees op ons program nou dat ons afgetree is."
"Dis 'n ervaring om deur die straatjies te loop en in die winkeltjies te snuffel. Dis 'n baie netjiese dorpie. Baie fantastiese restaurante."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Kroon"Jacobsbaai is pragtig met heerlike restaurante en 'n kafee. Mense is vriendelik en rustig."
"Greyton is altyd die moeite werd om te besoek, veral as 'n mens dit kan verbind met iets besonders soos die klassieke musiekfees verlede naweek."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"Baie oulik - mooi plekkies om te sien."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Laaiplek Hotel"Port Owen is een van ons gunstelingplekke. Ons kry nie genoeg van die Weskus nie en beveel almal aan om tog eendag daardie huisie by die see te gaan koop. "
"EK WOU GRAAG UITGAAN VIR SEE VISVANG. BLYKBAAR VERKEERDE TYD. TRIP MET MARK OP RIVIER BAIE LEKKER EN RESTAURANT BY BREEDE LODGE WAS BAIE LEKKER."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Shades of Provence"Riebeeck-Kasteel is 'n pragtige plekkie, ek sal regtig weer teruggaan, en kan dit vir almal aanbeveel."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
The Farmhouse Hotel"Langebaan het oulike winkels en die rustigheid is hulle geheim!"
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Shades of Provence"Beautiful environment, but walking and cycling paths poorly indicated or absent. A pity there is no natural swimming water, river, lake or dam; nobody's fault but part of a description for tourists."
"Pragtige dorp. Baie rustig so tussen die majestueuse berge. Sal verseker weer daar besoek aflê."