Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Franskraal, Escape From Cape Town
Leegle"Het 'n lekker rustige landelike atmosfeer. Naby goeie visvangplekke. Ek gaan gereeld daarheen vir 'n lekker wegbreek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
83 Dassen Island"Yzerfontein is 'n pragtige dorpie met vriendelike inwoners!"
Stanford, Escape From Cape Town
Overberg Gems - The Little Farmhouse"Die hele area skep 'n gevoel van rustigheid, tyd staan stil."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Ou Werf"Pragtige dorpie met nodigste winkels. Moenie te veel uitbrei nie. Hou van hoe dit tans is."
Paternoster, Escape From Cape Town
Alamapstieks"Ek is baie lief vir Paternoster. Wens ek kon meer dikwels soontoe gaan gaan!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Cottage 4"Beautiful town with plenty restaurants and things to do and see. Lovely beach!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Villa and Cottage"Mooi plek, mooi strand. Hou van die wit huise."
Langebaan, Escape From Cape Town
Bella Casa"Die huidige padwerke/"de tours" in Langebaan was die enigste demper op ons naweek."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Obiekwa Country House"Was heerlik verras met al die winkeltjies en diens van restaurant tot PnP. Alles was pynlik netjies op die rakke. Troue by De Vlok was pragtig. Pragtige kerk!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Speelhuis Collection"Aangename toeriste aantrekking. Sal verseker weer Langebaan besoek."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Mooi dorp met baie besienswaardighede."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Yzerfontein is pragtig geleë met die mooiste strande en see. Die wilde diere soos volstruise, klein bokkies en skilpaaie loop rustig in die woonbuurt rond. Die plek is netjies en het beslis 'n indruk op ons gemaak."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Yellow Aloe Guesthouse"Clanwilliam is 'n pragtige plek met interessante besienswaardighede - die dam was pragtig om te sien met redelike hoeveelheid water in en die blomme natuurlik 'n bonus."
Paternoster, Escape From Cape Town
Farr Out"Dit is 'n pragtige Weskusdorpie, sal seker altyd wees. Dit raak net amper te besig daar, maar dit bly 'n pragtige dorp en die omgewing is beeldskoon."
Agulhas, Escape From Cape Town
The Gift"Agulhas is pragtig. Die mense by die ligtoring was super ingelig en hulpvaardig. Ons het ook uitgery na Elim, Bredarsdorp, Waenhuiskrans en Napier. Elkeen van hierdie dorpies is uniek en verseker die moeite werd om te besoek. Ek dink 2 volle dae is genoeg om alles te verken. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Lagoonside @ 77"Depending on month of year. Can be rather windy at times."
Langebaan, Escape From Cape Town
Accommodation Unwind"Altyd 'n wenner met Weskuspark op die drumpel."
De Hoop Nature Reserve, Escape From Cape Town
Potteberg Guest Farm"Gravel roads in poor shape. Limited area to travel around. The Potberg end is better."
Swellendam, Escape From Cape Town
A Hilltop Country Retreat"Pragtige plek en die Bontebok Nasionale Park is beslis 'n besoek werd."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
The Royal Hotel"Pragtigste dorpie ooit! Sal enige tyd weer besoek."
Port Owen, Escape From Cape Town
Laaiplek Hotel"Baie mooi plek. Baie sentraal om van daar af na plekke in die omgewing te gaan."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Picollo Bocca Villa"Perfect holiday destination and we come back every time."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Barrydale is 'n pragtige klein dorpie. Die omgewing is net so mooi. "