Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
A Log Home At Buffalo Creek"Die dam en die omgewing is so mooi en die kinders het geniet om die diere op die plase te sien. Regtig naby aan die dorp as jy iets benodig."
De Kelders, Escape From Cape Town
Whalescape"Rustige en mooi omgewing. Uitstekende plek om 'n rustige vakansie deur te bring."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Courchevel Cottages"Franschhoek is asemrowend mooi en soveel wynplase om te besoek in die omgewing. Dit is wel 'n duur toeristebestemming."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Tidal Pools Self-catering Apartments"Pragtige klein plekkie."
Agulhas, Escape From Cape Town
Agulhas Ocean House"Pragitge dorp met baie besienswaardighede en vriendelike mense."
Paternoster, Escape From Cape Town
Vinkie"Lekker klein dorpie vir wegbreek van stad, verkeer ensovoorts."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyton Lodge"Daar is 'n verskeidenheid eetplekke en genoeg akkommodasie. Die mense is ook baie vriendelik."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Vir liefhebbers van die Sederberge en alles wat die "kombuis" van Citrusdal bied, is hierdie area die moeite werd om te besoek. "
Montagu, Escape From Cape Town
Bon Accord Farm Cottages"Mooi geleë tussen die berge. Uitsigte wat jou tevrede laat, wyn, droë vrugte, rustigheid - hier mag 'n mens maar bly! "
Hermanus, Escape From Cape Town
Penguino Guesthouse"Mooie kustlijn, paar leuke restaurants, maar verder weinig te beleven. Door slechte weersomstandigheden ging onze boottrip om walvissen te spotten niet door en zagen wij zo goed als geen walvissen. In dat geval hadden we Hermanus kunnen overslaan."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Grande Plaisir Apartment & Villa"Mooi plek, winkeleienaar gerig op toerisme mark, dit maak dat plaaslike mense produkte op ander plekke koop."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Struisbaai Beach House"Lekker plek vir gesinne of groepe vriende wat 'n rustige wegbreek soek."
Witsand, Escape From Cape Town
Ittledoo"Witsand is more spread out than we expected, so we had a fair distance between the house we hired and the the one hired by the rest of the family."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"Dit is die ideale plek om vakansie te gaan hou. Rustig, skoon en kalmerend."
Bonnievale, Escape From Cape Town
A Place in Thyme B&B"Bonnievale is a lovely small town with the Parmalat factory right there. The wine farms are also lovely and beautiful."
Hermanus, Escape From Cape Town
Strandloper Self Catering Units"Sal daarvan hou as meer restaurante in die Onrus area ook seekos doen en deur die dag oop is sodat jy nie nodig het om elke dag in te reis na die dorp van Hermanus nie."