Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Leeurivier-onder-die-Hoogte-Die Plaashuisie"Pragtige plek. Het ons net vasgeloop met winkels wat 19:00 toemaak, maar Malle Madonna het ons voorsien van vriendelike diens en 'n heerlike ete."
"Greyton is a lovely town for a Saturday morning meander. We bought some smoothies, lemonade, glycerine soap, and just enjoyed the lovely atmosphere. Weather was hot though! "
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Vredenburg Boutique Lodge"Vredenburg is redelik sentraal geleë om te dien as staanplek vanwaar ander besienswaardighede aan die Weskus besoek kan word."
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"The area is very quiet and safe and completely stunning. I would recommend it to anyone."
"Meeste mense is bewus daarvan dat dit 'n dorp met uiterste temperature is en aanvaar dat die toeristebestemmings daarvoor ingerig is. Olive Terrace waar ek aandete geniet het was heerlik."
"Agulhas met sy besondere vuurtoring en baie staproetes langs die see en in die veld is 'n besondere bestemming en ons sou graag nog meer tyd daar wou deurbing. As mens net vinnig daar verbyry het jy eintlik nie 'n idee hoe 'n besondere atmosfeer die plek het nie."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
At Patat Cottage"Dis die heerlikste see en stapstrand van al die plekke in die Kaap. "
"Die Paarl is 'n heerlike bestemming om wynplase in die omgewing te besoek, sonder al die baie besoekers wat ander soortgelyke dorpe het."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Wonderlike (en groeiende) Weskus-dorpie. Regte plek om 'n paar dae lekker te ontspan."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Rustige area, naby aan alles, maar ver genoeg weg dat daar nie geraas en baie verkeer in die woongebied is nie."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Tolbos Backpackers"Sal hard moet werk aan hulle toerisme indien hulle dit wil bemark."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
La Mer"Municipality could do with a cleanup in the harbour area, the rubbish is unbelievable. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allview Holiday Apartments"Jacobsbaai is 'n pragtige vakansieplek, rustig met mooi natuurskoon. "
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Gates"The beach is phenomenal! Clean, white and unspoilt! "
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Crystal Lagoon Lodge"Love the wooden boardwalk down along the beach."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Beach"Ideaal vir mense wat rus soek. Geskik vir seeliefhebbers, stappers en voëlkykers."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Wonderlike plek as jy van stilte hou, pragtige omgewing."
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment"Ek het buite spitsseisoen gereis en dit was heerlik stil en kalmerend in Kleinbaai."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is oulik maar daar is nie veel te doen nie - gelukkig naby plekke soos Hermanus en Kleinbaai - sal moeilik wees om klein kinders besig te hou omdat daar nie regtig 'n strand is nie - vir meer volwasse toeriste is dit egter 'n baie lekker plek om te gaan ontspan en ons sal beslis weer gaan."