Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Bonne Esperance Guest House"Uitstekend. Naby om te stap. Mooie Eikestad."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skaapkraal"Swellendam is 'n beeldskone dorp en die moeite werd om te besoek. "
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Eldorado Self-Catering Country House"Besoek die dorpie gerus en geniet die gasvryheid van die platteland. Oulike winkels en restaurante. Geleë naby al die dorpe in die omgewing soos Porterviile, Tulbagh, Piketberg ens."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
78 on 5th in Hermanus"Ek ken Hermanus en dit is altyd een van die beste plekke om te kuier en te besoek."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Sea"Almal in Gansbaai is so verskriklik vriendelik, en die atmosfeer is hemels."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"Yzerfontein is 'n baie klein dorpie met die mooiste natuurskoon en rustigheid. 'n Definitiewe aanbeveeling as jy wil rus en wegbreek van die stadslewe."
Hannasbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Storm Petrel"Gebruik dit as'n vertrekpunt na die omliggende omgewing."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bekkie"Beautiful town filled with plenty of coffee shops and restaurants; what a gorgeous setting!"
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Bosch Guest House"Ek dink die Boord is stil en goed geleë."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Baie mooi en rustige dorp met die vriendelikste mense. "
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof - Die Galg Thatched Roof Cottages"McGregor het 'n eiesoortige karakter wat groot aanklank vind by die stedeling op soek na rus en vrede. Dit sou baie gerieflik wees indien daar 'n pad tussen McGregor en Greyton kon wees. Die 'ompad' per motor tussen die twee dorpies was so vlak bymekaar is, neem ongeveer 2 ure om te ry. Ek verstaan egter dat elk van die dorpies sy eie karakter wil behou en nie ineen wil smelt nie."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"Die mooi straatnaambordjies en oulike wandelroete voor ons oornagplek het ons beïndruk. Die walvis wat ons van die ontbyttafel kon sien was 'n bonus!"
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Palm la Vie"Het dit geniet en het by die Barn restaurant gaan eet. Heerlik en baie mooi."
"Greyton is 'n pragtige stil en rustige dorpie waar mens lui lui deur die strate kan wandel en lekker gesels, eet en kuier! "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Marula Lodge Guesthouse"A beautiful town filled with history and warm, friendly people. A tranquil and serene town."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Ukholo Lodge"Currently, with the road works it makes that region not so favourable - but for backpackers and passers-through, Ukhulo ( i.e. Faith) Lodge serves its purpose as a stop-over haven. (I am not too familiar with the tourist attractions of Citrusdal)."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Haven BnB & Self-Catering"The Noisy Oyster Restaurant was puik, lekker geroosterde vis en calamari."
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
De Gunst Guest Farm"Ek was baie verbaas gewees opm te sien hoe Malmesbury uitgebrei het. Dit is 'n volwaardige dorpie met baie interessante plekke wat jy kan besoek in en om die dorp. Mense is baie gasvry en dit is geleë in 'n ongelooflike mooi omgewing!"