Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15946 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Wederom Guest Farm"Pragtige dorp en omgewing wat beslis meer as 'n deurry regverdig."
Robertson, Escape From Cape Town
Wederom Guest Farm"'n Fantastiese pragtige plekkie wat my aan my kinderjare laat dink. Gaan definitief weer daar kuier."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Boutique Guest House"Ons het persoonlik nie van Hermanus gehou nie, was net te besig oor die algemeen. Restuarante was vol en so ook die strande. Groot irritasie was die hoeveelheid honde op die strand? Ons het ook honde, maar is nie gemaklik met honde op die strand nie! Ons het Hermanus besoek ondat ons miskien 'n eiendom daar wou koop, maar het nou daarteen besluit."
Hermanus, Escape From Cape Town
Chesham House"Hermanus is 'n asemrowende plek. Baie mooi, baie skoon en baie veilig. Sal enige tyd weer daarheen gaan."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Ohana Self Catering"As mens lief is vir die uniekhed van die Weskus, dan is Jacobsbaai die plek wat die 'gees van die Weskus' die beste weerspieël en leef. Die feit dat dit redelik ongekommersialiseerd is maak dit outentiek. "
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Absolute Beach"Wyd uitgesprei en groot dele onontwikkeld maak dit 'n gesogte wegbreek. "
"Is mal oor die Paarl. 'n Moet sien is die familieplaaswinkel in die hoofstraat. Dit is cute met alles wat mooi is. Ons kuier daar was absoluut die moeite werd."
Montagu, Escape From Cape Town
Bon Accord Farm Cottages"Pragtige dorpie baie gasvrye en vriendelike mense."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Masada Guest House"Die goed versorgde tuin was 'n lus vir die oog."
Paternoster, Escape From Cape Town
Alamapstieks"Wil vir ewig daar bly die atmosfeer is wonderlik. Almal gaaf en vriendelik. Kan kilometres op strand stap. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Vidi's Place"Lovely place. Very friendly people. Go out of their way to help. We are definitely going to go back there."
Langebaan, Escape From Cape Town
Lagoonside @ 77"Ons het die mense van Langebaan besonder vriendelik en behulpsaam gevind, dinge wat baie skaars oral geword het en vertrou dat dit so sal bly want dit sal beslis besoekers aanhou daarheen lok."
McGregor, Escape From Cape Town
Sunflower Cottage"Lovely little country village with so much history, and places and small businesses to explore."
Die Boord, Escape From Cape Town
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Dis maklik bekombaar. Die klein winkelsentrum het als wat jy nodig het. Dis lekker stil, maar tog naby als. "
Mykonos, Escape From Cape Town
Paradise Beach Langebaan 9 Elara"Die ideale vakansiebestemming en bied iets vir almal."
Agulhas, Escape From Cape Town
The Gift"Agulhas is so 'n ongelooflike plekkie dat ons dit oorweeg om 'n stukkie grond daar te koop..."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Annie's"The samoosas are the best and the fish shops serve fresh fish. Parrie, we loved swimming with you and your friends. There are praying people who are very busy in this town."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Siblings Guesthouse"Ons het baie veilig gevoel, dis 'n stil en rustige atmosfeer."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Manley Wine Estate"Ek stel voor al die plekke kry lugreëling aangesien Tulbagh BAIE warm kan word. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"Net pragtig! Mens ruik, hoor en sien net die heeltyd die see! Wonderlik!"
Montagu, Escape From Cape Town
Airlies Historical Guesthouse"Een liefelijke plek met zeer vriendelijke mensen, genoeg te doen in de directe omgeving."