Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
Witsand, Escape From Cape Town
Ittledoo"Witsand is 'n rustige strand niks misdaad of geweld nie. Daar is lekker swemplekke en of lekker vir seilbootritte."
Tulbagh, Escape From Cape Town
EpiStay"Nie genoeg tyd gehad om oral in te gaan nie, maar baie mooi en netjiese dorpie."
Montagu, Escape From Cape Town
Airlies Historical Guesthouse"Pragtige dorp met wonderlike ou geboue en museum wat die geskiedenis mooi bewaar."
Mykonos, Escape From Cape Town
Paradise Beach Langebaan 9 Elara"Pragtige, skoon area. Pragtige uitsigte. Baie rustig en stil, baie mooi natuurskoon."
Montagu, Escape From Cape Town
Airlies Historical Guesthouse"Montagu is een van die bes bewaarde geheime van ons streek. Die huise is goed bewaar van era lank gelede."
"Beautiful town with a lot to see and do. Will definitely return to visit Paarl."
Hermanus, Escape From Cape Town
Chesham House"Vir my een van die mooiste en lekkerste-dinge-om-te-doen-dorpe in die Wes-Kaap, genoeg restaurantjies en allerlei winkeltjies om 'n mens besig te hou. En natuurlik die rowwe kuslyn en weggesteekte strandjies."
Hermanus, Escape From Cape Town
Chesham House"Wens ek het baie meer tyd daar gehad. Dit is voorwaar 'n beeldskone area."
Worcester, Escape From Cape Town
Palm la Vie"The town of Worcester is bigger than one would think with many stores and restaurants for convenience. The town is surrounded by majestic mountains. "
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Beachhoff Beach Front Flat"Vir `n oorspronklike Karoo-mens wat noodgedwonge in die stad moet werk, was hierdie HEMELSE UITKOMS. Ek kon weer `n hele naweek die STILTE hoor!"
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Indien jy nog nie daar was nie en van 'n mooi rustige plek by die see hou... moet jy definitief gaan!"
Blouwater Bay, Escape From Cape Town
Kyki-C"Pragtige skoon strand en het heerlik geswem. Sal weer daar gaan uitspan."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Annie's"Die Struisbaai Agulhas omgewing is regtig 'n lekker plek om te kuier en daar is baie te sien en te doen. Daar is ook 'n wye en goeie keuse van eetplekke en almal baie redelik op die sak."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Log Home"I love Yzerfontein! A lovely community, breath-taking views and silky white beaches running for miles. What is not to love?"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Lekker naby aan Kaapstad vir 'n weggaannaweek. Pragtig!"
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Ligging ver van middedorp en winkels, maar stil area en verseker van rustige nagrus. "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
4a Human Cresent"Melkbosstrand is 'n pragtige area met baie mooi strande en n menigte restaurante waarvan ons Café Orca en Die Opstal besoek het en kos uit die boonste rakke ontvang het, beter as nie normale en baie goed geprys. Die beste Dorado dis wat ek nog geëet het ... Café Orca!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Mermaid Guest House"Dit sal 'n rustige vakansie wees! Ons sal maklik 'n vakansiehuis huur vir 'n langnaweek!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
Manley Wine Estate"Ek was 10 jaar terug ook hier - Tulbagh is pragtige dorp."
Robertson, Escape From Cape Town
GuBas de Hoek meet eat sleep"Die mense is net wonderlik daar. Dis 'n fantastiese dorpie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Arumvale Country Retreat"Swellendam itself was great - some nice eateries, lots of good hikes and scenery. Highly recommended (at least once all the schools have returned and it is quieter) that you visit it. "
Silversands, Escape From Cape Town
Anne's Place"The Beaches should be made more easily accessible - eg: prominent gravel paths leading to the beach - as this will definitely attract more holiday makers. Otherwise, a nice area. "