Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Ons het die mense van Langebaan besonder vriendelik en behulpsaam gevind, dinge wat baie skaars oral geword het en vertrou dat dit so sal bly want dit sal beslis besoekers aanhou daarheen lok."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunflower Cottage"Lovely little country village with so much history, and places and small businesses to explore."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Dis maklik bekombaar. Die klein winkelsentrum het als wat jy nodig het. Dis lekker stil, maar tog naby als. "
"Agulhas is so 'n ongelooflike plekkie dat ons dit oorweeg om 'n stukkie grond daar te koop..."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Annie's"The samoosas are the best and the fish shops serve fresh fish. Parrie, we loved swimming with you and your friends. There are praying people who are very busy in this town."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Siblings Guesthouse"Ons het baie veilig gevoel, dis 'n stil en rustige atmosfeer."
"Ek stel voor al die plekke kry lugreëling aangesien Tulbagh BAIE warm kan word. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"Net pragtig! Mens ruik, hoor en sien net die heeltyd die see! Wonderlik!"
"Een liefelijke plek met zeer vriendelijke mensen, genoeg te doen in de directe omgeving."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"We love Swellendam and this time we discovered the restaurant La Vagabond, had an excellent dinner there. Lunch at the Belle Alliance is an old favorite of mine."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Sea"Gansbaai is a lovely, peaceful and friendly destination. We went for the shark cage diving in Kleinbaai. Two thumbs up."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Paul Kruger 63"Pragtige dorp en so boomryk. Wolfkloof is 'n wonderlike plek vir eninge onthaal met net sulke puik en vriendelike mense. Ek hou van Robertson dit is 'n dorp wat op jou groei."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Pragtige omgewing en baie vriendelike mense."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Dis 'n baie mooi dorpie met 'n fantastiese atmosfeer. Besoek gerus Tolbos vir aandete. 'n Wonderlike restaurant in die middel van Gansbaai."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Manor"Very relaxing experience. Do make bookings for restaurants in advance, though."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Agulhas Guest House"Uitstekende potensiaal maar algeheel onder bemark. Daar is wel restaurante, brandstof en OTM's terwyl die webbladsye sê daar is geen fasiliteite nie!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Tropico House Guest Rooms"Puik vakansieplek. Seker te besig in seisoen. Lekker wegbreekplek vir 'n naweek. Hoop net hul maak die toegangspaaie gou klaar. Stop en wag in die hitte nie baie lekker. Maar ja, ek sal weer soontoe buiteseisoen gaan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Harvest Moon"Lekker rustige wegbreek van die besige stedelike gebiede."