Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Marlin Lodge"Cape Vidal is beautiful and is highly recommended for any coast or nature lover."
"Die Howick-waterval is aanskoulik. Dis jammer oor die plaaslike mense wat aan die bopunt van die valle klere was en ophang. Howick self is 'n plattelandse dorp en daar is amper alles wat 'n mens nodig het. "
"Ongelukkig baie kommersieel - nie so rustig soos wat ek dit 25 jaar terug kan onthou nie, maar bly steeds 'n gunsteling."
"Nottingham Road was teleurstellend. Diens is pateties. Il Postino Restaurant was fantasties!"
"Various of beaches and a beautiful promenade. The lifestyle centre is versatile and there is a variety of restaurants."
Manaba Beach, Escape From Durban
Seester 9"Behalwe vir die swak kwaliteit van die drinkwater, is dit 'n uitstekende toeristebestemming. Die seewater is baie helder en lekker warm hier, veral by Lucien-strand. Dit is uitstekend vir 'n dag op die strand."
"Uvongo is nog altyd 'n lekker vakansiebestemming gewees en ons voel steeds dieselfde oor die Suidkus."
Park Rynie, Escape From Durban
128 On Allkins"Wonderlike klein plek. Baie rustig. Mense baie bedagsaam en help graag vreemdelinge. Baie plekke om te besoek rondom Park Rynie. Dit is mooi in die middel van alles. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Sunset Lodge Log Cabins"I recommend to do the boat trip ... Guides were very knowledgeable on the local conditions and game."
"Nog net so mooi soos 30 jaar gelede toe ek die eerste keer my voetspore gelos het op die strand!"
"Baie lekker naby aan die lughawe en die restaurante is lekker en gerieflik bymekaar."
Hibberdene, Escape From Durban
Hibberdene, Baracuda Boulevard 670"It was a pleasure to see such a clean, well kept village. No litter, well kept grass verges etc. (Refuse collection 3 times a week......unheard of in Durban.) We had viewed other holiday destinations between Durban and Hibberdene and it was so sad to see how run down some of them were. The main problem being piles of litter along the way. Well done Hibberdene. "
"Alles wat jy benodig is daar en binne loopafstand. Dit is nie so besig soos omliggende plekke nie, maar binne 5 minute is jy op plekke met verskeie opsies."
"We stayed in Shelly Beach which we feel is a better destination that in Margate itself (this is only because we have a young child). Teenagers will prefer the vibe of Margate during the peak seasons."
"Restaurants in the area are excellent! Well contained small town, away from the hustle and bustle!"
Shelly Beach, Escape From Durban
Emerald Cove"Is van plan om in daardie omgewing 'n eiendom te koop. Ek sal enigetyd iemand aanbeveel om daar met vakansie te gaan bly of selfs te gaan woon. Die mense is verskriklik vriendelik en behulpsaam. Rustige area, lieflike see! Pragtige area. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Sunset Lodge Log Cabins"Die St Lucia Estuary moet beslis op jou "bucketlist" wees."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Gerda's Place"Heeltemal verlief op die plek met sy wonderlike natuur om te beleef!"
Manaba Beach, Escape From Durban
Queen Elizabeth 4"Die enigste kritiek wat ek wil lewer is oor die riolering wat (net soos in Hartbeespoort) op die mees ongelëe tye by die pompstasie uitloop. Anders as Hartbeespoort, is die munisipale werkers gou op die toneel."