Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.
Pennington, Escape From Durban
18 on Douglas"Uitstekende bestemming vir gholfspelers. Umdoni Park is 'n fantastiese baan met 'n uitstekende restaurant. Dan is daar boonop 'n tweede gholfbaan, naamlik Selborne, beskikbaar."
Shelly Beach, Escape From Durban
4 Summer Place"Iemand kan dalk maar net bietjie die strand skoonmaak. Daar spoel vreeslik baie seegras en stokke uit, wat dit bietjie ongemaklik maak om daar sambreel op te slaan en die dag daar te spandeer. Verder baie lekker!"
"Ballito bied wonderlike eetplekke en mooi uitsigte, maar amper geen goeie swemstrande nie. Vir dit het ons beter ervaar in Umhlanga."
"Daar nie veel winkels nie,net een wegneemeteplek. Maar lyk na 'n stil rustige dorpie. Nie genoeg tyd gehad om die dorpie verder te verken nie, maar gesien daar is 'n museum van ou trein lokomotiewe, sal graag dit wil gaan besigtig wanneer ek weer daar is en biete meer tyd het."
"Pragtige klein kusdorpie met 'n heerlike strand. Tog is jy naby genoeg aan die groter plekke sou jy enigiets nodig hê. Dis die perfekte plek vir 'n gesinsvakansie by die see."
Shaka's Rock, Escape From Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Lieflike strand met baie om te doen."
Manaba Beach, Escape From Durban
Beau Vista No 1"Ek sou 5 sterre gegee het maar ek was bitter ongelukkig dat Lucien strand nie instandhouding op hulle haainette doen voor die vakansie tye nie. "
"Just a pity the community have not done something about all the rubbish on the beaches. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Oppi Rotse"St Lucia is 'n wonderskone deel van Suid-Afrika. Die strande is baie mooi en skoon en deel vand die iSimangaliso bewarings gebied. Die strande het mooi skoon ablusie geriewe. Die dorp het heerlike eetplekke en jy kan in die aander seekoeie in die strate raakloop. 'n Móét vir enige natuurliefhebber. "
"Baie aangename vakansiebestemming met baie om te doen en Gateway Winkelsentrum wat gerieflik naby is."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
St Lucia Wilds"Verskriklik mooi, baie diere te sien. Lekke eet plekke en parke om te besoek. Sal beslis weer terug keer. Vir ander besoekers wat gaan, net een "tip" neem soveel kos en huishoudelike items saam, daar net een winkel groep in St Lucia wat' n plaas se prys vra vir alles op sy rakke."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Gerda's Place"Dit was my vierde besoek aan St Lucia en sal weer terug gaan. Die beste plek om rustigheid vir jou siel te kry."
Oribi Gorge Nature Reserve, Escape From Durban
Beechwood Cottage"Oribi is a hidden gem not far from Durban. The vistas are beautiful and this is a photographer's paradise. Attractions including Lake Eland, Oribi Hotel and Leopard Rock are all close by. Wonderful place. "
"Salt Rock is 'n great bestemming met talle behoorlike 4-ster plekke, soos Canelands. Dis reg op die strand en die diens is 6-ster!"
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Luwandla No 15"St Lucia is een van die beste vakansiebestemmings in die land."