Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
Willard's Beach, Escape From Durban
La Montagne"Ons het meestal op die Boardwalk en strand gestap. Dit was baie skoon en daar was nogal baie sekuriteit wat toesig gehou het so ons het beslis veilig gevoel en vir ons was dit belangrik siende dat ons bejaardes is."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Perna Perna St Lucia"Dis altyd lekker om St. Lucia te besoek, omdat dit kleiner is en dit nog ongedeerd is. Hier kan jy nog rustig kuier en mens is weg van al die lawaai van die stad. Dis 'n pragtige dorpie."
Thompson's Bay, Escape From Durban
30 Chakas Cove"Fantastiese swemspoelpoele en strand vir sonbaai."
Leisure Crest, Escape From Durban
Fisherman's Drive Huis"Ons het die plaaslike bar en andere restaurante se etes van baie goeie kwaliteit gevind. Ek beveel dit aan om in te val by die Dolphin Bar vir heerlike vars voorbereide etes, asook die Glenmore Restaurant het ons heerlik verras met die kwaliteit wat hulle bedien. "
"Die hele Trafalgar-omgewing se natuurskoon is pragtig. Werklikwaar aan te bevele vir beide bosliefhebbers asook seeliefhebbers."
Ramsgate Beach, Escape From Durban
Marine Glen 18"It's was a best place to be at we enjoyed the beach it is safe. "
Margate North Beach, Escape From Durban
Lucien Sands 201"Nice, clean and less crowded side of Margate Beach."
Hibberdene, Escape From Durban
Hibbers on the Beach Unit 4"Sukkel om eienaar in die hande te kry as jy 'n probleem het en word nie teruggebel om dit uit te stryk nie."
Port Zimbali, Escape From Durban
Zimbali 13 Uluwatu"Mense moet geduld hê met die proses om by sekuriteit te registreer, maar moet ook besef dat dit vir jou eie veiligheid is. "
"Nie baie verkeer in vergelyking met Gauteng nie. Padgebruikers ook bedagsaam."