Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.
"Lieflike ontspan dorpie by die see. Die buitekant van meeste van die geboue in Umdlloti kort egter dringende aandag."
"Ons was nou al 'n paar keer daar oor die jare, ek moet eerlik se die dorpie self, die hoofstraat is baie netjies en gesellig met al die resturate en winkeltjies, die strandself is ook darem skoon maar die geriewe is vreeslik verwaarloos, daar is geen water om die badkamers te kan gebruik nie, kan nie die ergste sand afspoel nie, van die wagte wat jou voorkeur en jou deursoek vir drank laat mens amper onwelkom voel. Ons was uit op die boot in die meer, dit was baie lekker, maar die Crocodile Centre is vreeslik verwaarloos, jy betaal om in te gaan en dan is geen poging aan hulle kant om dit lekker en opwindend te maak vir die kinders nie, daar was 'n man wat vrywillig (nie by hulle werk nie) ons deur gevat het (hy werk maar vir fooitjies), ons was baie teleurgesteld."
"Baie mooi area. Lekker eetplekke. Net jammer vir die water wat besoedel is en kon nie die strand gebruik nie."
Richards Bay, Escape From Durban
Villa Pesca"Besides the heat. Love the place. Beautiful and clean."
Richards Bay, Escape From Durban
Daai Plek Holiday Home"Ons het nie regtig die strande besoek nie. Was daar vir besigheid. Het wel by Die Dros gaan eet."
Richards Bay, Escape From Durban
Daai Plek Holiday Home"Richardsbaai kort meer goedjies om te doen."
Southbroom, Escape From Durban
San Lameer Villa 2109"Apart from the beaches which could not be used because of the floods and logs in the water, there were not many tourist attractions that were appealing in the area."
"My eerlike opinie - Margate gaan oor die algemeen bietjie agteruit in vergelyking met 'n paar jaar gelede, maar Ramsgate/Uvongo ens. is tops!"
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Wensleydale Guest Lodge"A few good restaurants around Athlone Circle. Tandoor Clay Oven also great. Really worth visiting the KwaZulu-Natal Museum."
Pennington, Escape From Durban
Turnberry House T16 – Selborne Golf Estate"Lekker stranddorp met oulike eetplekkies."
"With so much to do, the stay is always too short. Ian from St Lucia Birding Tours is a first class guide at a very reasonable price."
"Nice little town on the North Coast of South Africa - lovely sandy beaches, beachfront restaurants and a big variety of shops to enjoy during your stay. Ballito has it all, and is a charming little gem in the heart of KZN."
Port Edward, Escape From Durban
God's Window Cottage"All depends on what you want, beach life: stay nearer to the beaches or stay a bit more inland for a more relaxed way of life."