Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4042 resensies.
"It has lost some of its appeal due to changes to the river system which has clogged the banks with reeds. No longer easy to birdwatch for water birds."
"Die plek was baie mooi skoon. Die strande was so mooi skoon. En n bonus die sekuriteitswagte wat die strande beman. En die ablusieblokke, was altyd skoon en netjies. Sal weer daarheen gaan. Wel gedaan St, Lucia, wens al die ander plekke kan wees soos julle."
"Strande was lanklaas so skoon. Dankie aan elkeen wat hard gewerk het om dit so te kry na al die vloede."
"Daar is nie baie om te doen nie, jy moet uitry na die groter plekke. Dink as die vloedskade herstel is, sal dit weer baie mooi wees. Daar is wel baie lekker restaurante."
"Ballito is 'n lekker bestemming met 'n paar strande en restaurante om van te kies. Die prominade "boardwalk" is lieflik!"
"Ons is mal oor St Lucia, ons paaie is net gaar, mense moet in die dag ry en versigtig wees vir trokke en swak pasoppervlaktes, maar die see en die strand maak dit die moeite werd!"
"Is 'n uiters aangename plek om te besoek, alhoewel pryse vir aktiwiteite duidelik vir die buitelandse mark bedoel is. Restaurante bedien 5-ster gehalte-etes,"
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Rockview Guest House"Besoek aan die strand, die koffieplaas en die Rooi Woestyn die moeite werd."
"Dit is 'n lieflike plekkie om te rus, en die mense is vriendelik. Daar is verskillende strande en oulike winkelkomplekse."
"Love the idea of the Ballito Rocks! It was the highlight of my daughters morning every morning (and mine!) I love Ballito! It's clean, safe and friendly! The runners and walkers are all friendly along the promenade!"
"It's encouraging to see the reconstruction in the village after the devastating flood damage."
"Beste plek om vakansie te gaan hou by die see, ons sal nie weer na 'n ander plek toe gaan nie!"
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Pumula Beach Hotel"Port Shepstone is okay. It's the other little places around Port Shepstone that makes the South Coast."
"Restaurante moet net bietjie meer voorsiening maak vir 'n gesin van meer as 4 mense. Was by 3 plekke in een aand weggewys omdat hulle nie genoeg sitplek gehad het vir ons nie."