Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4130 reviews.
"Dit is 'n baie mooi omgewing en mens voel naby aan die natuur. Die bootritte op die meer verdien ook vermelding. Besighede in die dorp is beslis gemik op toeriste en word baie goeie diens verkry."
"Daar is baie swemstrande, getypoele waar jy kan snorkel en die winkels is naby met baie goeie verskeidenheid."
Pennington, Escape From Durban
Coastal Forest View House - Characters Garden Park"Pragtige, versteekte klein dorpie. So veilig, rustig en lekker atmosfeer. Als wat jy nodig het om te ontspan."
Southbroom, Escape From Durban
Southbroom Smartstays"Seker dalk nie vir almal nie, maar ons gunsteling-seeplek."
Glenmore Beach, Escape From Durban
On The Beach @ South Sands no 2"Die strand is skoon en goed bestuur. Die swemstrand is baie naby die huis."
"Kan bietjie raas op naweke a.g.v. mense van die area wat met karre op en af jaag en harde musiek speel in die strate."
Port Edward, Escape From Durban
Maribeau Akkommodasie"Dit is werklik 'n pragtige plek, skoon. Almal is baie vriendelik."
Hibberdene, Escape From Durban
Hibberdene River Resort Unit 98"Hibberdene strand is 'n baie lekker swemstrand met lewensredders. SuperSpar en PicknPay winkelsentrum alles bymekaar."
"Baie stil plekkie, nie veel om te doen nie, maar die regte plek om net te ontspan."
"Alhoewel dit nog 'n baie mooi strand is, is die omliggende area maar verwaarloos. Ongelukkig!"
"Was 50 jaar gelede daar as 'n kind saam met my oorlede ouers ,toe was daar baie meer voëllewe asook meer diere, en jy kon groot visse vang in die meer. As die owerhede nie gou plan maak om die meer oop te maak nie, kom daar groot probleme."
"Veilige, rustig, baie skoon, dierevriendelike vakansiedorp vir familie en vriende. Jonk en oud."
"Lieflike, rustige klein plekkie, winkelsentrums is nabygeleë en strandgebied ook naby. Die see was ongelukkig baie vuil as gevolg van die riviere wat afgekom het."
Southbroom, Escape From Durban
Bellevue Guest Lodge"Beautiful location and excellent accommodation."
Port Edward, Escape From Durban
Forest Homes - Eenheid 2"Palm Beach het 'n tekort aan water gehad, die kompleks was goed voorbereid hierop."