Verified Reviews

Escape From Durban

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban

Rated 4.4 out of 5 based on 4130 reviews.

St Lucia, Escape From Durban

11 St Lucia Sands

"Is al vir jare ons gunsteling vakansieplek. Baie rustig en veilig, die kinders kan rond loop. Strand is nie gepak vol mense nie."

Umdloti, Escape From Durban

Umdloti Cabanas 11

"Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming. Sal beslis weer daarheen gaan. "

Richards Bay, Escape From Durban

Daai Plek Holiday Home

"Baie mooi, net jammer ons kon nie die weer kies nie, maar het nog steeds die Yacht Club geniet. "

St Lucia, Escape From Durban

Lake St Lucia Villas

"Ons het heerlik gekuier in St Lucia afgesien van die blyplek wat 'n teleurstelling was. Dit het heerlik gereën en ons het lekker dinge gedoen."

Margate, Escape From Durban

Ramsgate Rendezvous 13

"Ons was ongelukkig daar tydens die KZN-vloede."

Howick, Escape From Durban

Two Bedroom Cottage

"Middedorp ongelukkig vuil soos baie ander plattelandse dorpe in SA. Taxis in middedorp 'n euwel, net soos elders ongelukkig, maak dit onaangenaam om op pad te wees na bestemming."

Southbroom, Escape From Durban

San Lameer 2307

"Been there many times. Lovely beach holiday destination!"

Ballito, Escape From Durban

Boulders 310

"Heerlike vakansiebestemming vir oud en jonk."

Pennington, Escape From Durban

La Maison Du Soleil

"More shops and takeaways needed in the area. The beaches are good though."

Glenmore Beach, Escape From Durban

Kaja vir Baja

"Dis 'n baie rustige area en veiligheid is goed, dis mooi en relatief goed versorg."

Ballito, Escape From Durban

Clarke Bay Beach House

"Very clean and friendly people."

Margate, Escape From Durban

Whale Rock 4

"Beautiful views and the best location. "

Uvongo, Escape From Durban

Laguna La Crete 74

"Goeie ligging om suidkus te verken. Lagoon se water ruik egter na riool as jy naby waterval kom met trapbootjies. Dit was seker ook rede hoekom swem daarin verbode was."

St Lucia, Escape From Durban

Maputaland Guest House

"St. Lucia is die mooiste dorpie. Dit was bietjie stil/leeg toe ons daar was, maar die toerisme behoort baie op te gaan soos wat die effekte van die pandemie afneem. Ons het verskriklik lekker ook geëet in die verskillende restaurante. Ons het omtrent net seekos geëet en elke keer was dit fantasties. Sal die volgende voorstel: Die Visserman: Hake en Chips. Die bootclub: Hake en Chips. The Sizzler Grill (of iets soos dit): Die Mosselpot."

Uvongo, Escape From Durban

Topanga 26

"Sal weer daar gaan vakansie hou!"

Umhlanga, Escape From Durban

Licorna Beach Vakansie Woonstel 60

"Baie moderne en duur vakansieplek met min normale en bekostigbare winkels. Is meer "for the rich and famous" mense."

Pietermaritzburg, Escape From Durban

7 On Oakleigh

"Unfortunately the town seems to be in decay. Has deteriorated infrastructure and is unkept - potholes and rubbish everywhere, not only in city centre but surrounds."

Southbroom, Escape From Durban

San Lameer Villa 2008

"Die omgewing het baie agteruitgegaan, maar San Lameer bly heerlik."

Uvongo, Escape From Durban

Del Este 5

"Sien julle gou weer!"

Ballito, Escape From Durban

Maratea 16

"Dit brei nou baie uit en raak besig, maar steeds mooi plek."

Port Shepstone, Escape From Durban

Soleil South Coast

"Moet vir mense sê van al die veilige strande. Ons moes maar rondvra."

Uvongo, Escape From Durban

Saints View Resort Unit 20

"Bly uit die water by Uvongo se strand. Almal siek geword."

St Lucia, Escape From Durban

Turtleshaven

"Ons sal graag weer St. Lucia wil besoek."

Margate, Escape From Durban

Ramsgate Rendezvous 13

"Te besig, vuil en onveilig."

Mtunzini, Escape From Durban

102 Siyayi

"Lovely, small town full of friendly people."

Page
Page 38 - Showing 1111 to 1140

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers