Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 3953 resensies.
"Baie, baie lekker area om vakansie te gaan hou, ons is mal oor Salt Rock."
"Love the little town of St. Lucia! Shops are walking distance and the restaurants are all top class! The ski-boat club worth a visit for the best pizza's in town! Close to Cape Vidal for a day visit and a visit to the Wetland park is a must! "
Glenmore Beach, Ontsnap Uit Durban
On The Beach @ South Sands no 2"Great place and beach for a break away."
Pennington, Ontsnap Uit Durban
Ironwood Lodge"Pragtige en rustige Natalse-kus paradys waar jy net kan rus en ontspan."
Pennington, Ontsnap Uit Durban
Grace on Minerva"Pennington was 'n baie lekker plekkie ek moet erken. Hulle kan dalk net aan hulle paaie werk. Ons het baie lekker vakansie gehou, behalwe vir al die reën vir die eerste paar dae, maar andersins was dit awesome."
"Mooi woongebied, maar vakansiegangers moet na restaurante en ander vermaak ry."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
Safari Apartment Southbroom"Fantastiese vakansiebestemming sal dit beslis aanbeveel."
"Hulle kan gerus meer aandag daaraan gee om die strande meer gereeld skoon te maak. Ons met menigte male stukkende glasbottels opgetel wat uit die see uitspoel. As 'n ouer van 2 klein kinders sien ek dit as 'n groot gevaar."
"Ons is mal oor St. Lucia, dit is by vere een van my gunsteling bestemmings in Suid-Afrika!"
"Is al vir jare ons gunsteling vakansieplek. Baie rustig en veilig, die kinders kan rond loop. Strand is nie gepak vol mense nie."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
Daai Plek Holiday Home"Baie mooi, net jammer ons kon nie die weer kies nie, maar het nog steeds die Yacht Club geniet. "
"Ons het heerlik gekuier in St Lucia afgesien van die blyplek wat 'n teleurstelling was. Dit het heerlik gereën en ons het lekker dinge gedoen."
"Middedorp ongelukkig vuil soos baie ander plattelandse dorpe in SA. Taxis in middedorp 'n euwel, net soos elders ongelukkig, maak dit onaangenaam om op pad te wees na bestemming."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
San Lameer 2307"Been there many times. Lovely beach holiday destination!"
Pennington, Ontsnap Uit Durban
La Maison Du Soleil"More shops and takeaways needed in the area. The beaches are good though."
Glenmore Beach, Ontsnap Uit Durban
Kaja vir Baja"Dis 'n baie rustige area en veiligheid is goed, dis mooi en relatief goed versorg."