Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.
"Umdloti kan besig raak en daar is nie baie parkeering nie. Sorg maar dat julle lekker vroeg op die strand is. Ook 'n baie mooi Spar op die dorp maar sukkel ook om parkeering te kry om in te gaan. Baie lekker swem strand veral vir kinders. Het die baie geniet."
Richards Bay, Escape From Durban
The Bayview Hotel"Beautiful place, but the municipality needs to work on the state of the roads and repair potholes."
"Cape Vidal is asemrowend. Het so baie diere gesien. Renosters, olifante, baie mak kudu's ens. Cape Vidal se strand is 'n baie lekker swemstrand, kan snorkel ook daar."
"Good restaurants, beaches are nice, loads of shops - this time of year weather was warm and sunny."
"Dit het pragtige strande, maar die paaie is vol slaggate. Alles lyk maar baie verwaarloos."
"Met slegs een toegangsroete na St Lucia is St Lucia baie veilig en as bewaringsgebied 'n moet om te besoek. Ry ook gerus een dag Cape Vidal toe, dis teerpad tot daar."
"Bly weg van Margate se hoofstrand. Die area is baie verwaarloos en lyk glad nie meer veilig nie. Kyk eerder na Ramsgate of meer noord."
Port Shepstone, Escape From Durban
At 4 Umzumbe Beach Apartment"Soos amper alle dorpies op die Suidkus is die agteruitgang baie opmerklik. Dis darem nog een van die skoner plekke wat ek gesien het!"
"Ken hom al vir jare. Alles het duur geword. Net jammer die meermonding is nog toe. Visvangs is swak"
"Clean friendly neighbourhood. Lots of lovely places to visit and things to do in and around the South Coast."