Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Parys se dorpspaaie is sleg. Die grondpaaie is nog erger. Moenie te vinnig ry nie en kyk vir die pad."
Kameeldrift-Oos, Ontsnap Uit Johannesburg
Suikerbosrant Sleep & Go"It is easily accessible and safe. Natural place to take a break away from home."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Jammer dat ekonomie ook veroorsaak het dat baie antieke winkels in hoofstraat deure gesluit het. Mense in dorp baie vriendelik."
Groenkloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Love, Joy and Peace Cottage"Mooi gebied, het altyd veilig gevoel."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Dis baie naby Pretoria, so dis maklik om vinnig vir 'n naweek weg te breek. Ook heelwat wild gesien."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Lekker gholfbaan, eetplekke en winkeltjies."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"O's, die restaurant, was die hoogtepunt by verre van ons besoek aan Parys."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
The Art Guesthouse"Baie mooi, maar die stand van die dam is kommerwekkend!"
Aerorand, Ontsnap Uit Johannesburg
Pride Rock Accommodation"Just a thank you to Aerorand, was a wonderful stay."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Dit is die derde keer wat ons in Dinokeng oorbly en sal dit beslis weer doen. "
Ben Fleur, Ontsnap Uit Johannesburg
Kalahari Guest House"Baie mooi, skoon en netjiese buurt wat jou ook veilig laat voel. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Relaxing and well situated for families to relax."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
Ukarimu Guest House"Goeie buurt en goed geleë en nie ver van winkel of hoofpad nie. "
Pretoriuspark, Ontsnap Uit Johannesburg
Kington Guest-suite"Dis moeilik om dit te beoordeel want ons was daar om by familie te kuier. Dit is veilig en redelik sentraal en sal dus geskik wees."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
The Highland Inn"Dorp se strate is pateties vol slaggate! Het heeltyd 'n gevoel van "nie veilig" ervaar! Ocean Basket was puik so ook die gholfbaan. Kan nie kommentaar lewer oor ander toeriste-aantreklikhede nie. "
Panorama, Ontsnap Uit Johannesburg
Hideaway"Baie sentraal geleë naby Hoogland Medi Clinic, net 20 km vanaf Clarens."