Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"First time visit and we were pleasantly surprised at the little shops and restaurants and live music at night."
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Vaaldam @ Sgt Pepper's"I find it a very interesting place, but the roads on the way there are unfortunately horrible."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Ons was op 'n Maandag in die dorp en meeste winkels en eetplekke het al teen 16:00 begin toemaak."
Montana Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Chapter One Overnight Cottage"'n Mens kan amper sê jy het letterlik alles onder een dak. Montana Park het ons lewens baie makliker gemaak. Dit is naby soveel plekke in die stad en jy hoef nie kilometers ver te ry om te kom waar jy graag wil wees nie. Fantasties! "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mistique Waters"Went to play golf at Parys! Stunning small town with friendly people with quite an artistic feeling! There is two top class golf courses in very short distance from Mystique waters and the view on the river is excellent!"
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate"Pragtige dorp met sy eie identiteit. Heelwat historiese besoekpunte en veral die kampus is 'n moet om te besoek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rambling Rapids"Die dorp het soveel potensiaal en mens kan sien daar word 'n poging aangewend om die klein besighede te bevorder. Dis 'n jammerte dat die hoofpad deur die straat loop waar al die activity is. Sal 'n goeie idee wees om die verkeer te herlei en daardie deel 'n wandelpad te maak. En dan die bedelaars: genade daar is baie. Mens kan net eenvoudig nie vir almal gee nie!"
Faerie Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
Adelante Self Catering"Pragtige, skoon plek. Mooiste tuine, naby als!"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Tropicana Lodge & Sportz Bar"Only setback was how pushy people were to sell their products."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Pandora's Guesthouse"Only biggest concern the potholes in town."
Vaal Marina, Ontsnap Uit Johannesburg
Klipkraal Gasteplaas"Pragtige watertoneel met baie mooi natuur rondom."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Hierdie reservaat is ons gunstelingplek op die oomblik en sal keer op keer terugkom."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Ons Dorpshuis"Gelukkig is daar Google Maps wat ons gehelp het om nie te verdwaal nie. Die dorp het baie uitgebrei, en sal geriefliker wees as meer padaanwysings aangebring word."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Grasdak Guesthouse"Sal Brits nie aanbeveel nie. Strate vol slaggate. Selfs na die gastehuis moes jy versigtig wees weens slaggate. Stadsentrum was nie skoon nie."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
A Country Garden Guest House"Mooi rustige omgewing, maar tog baie sentraal geleë."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Franz"Oulike en rustige wegbreek. Mooi omgewing en baie om te doen."
Menlo Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Menlo View Guest Rooms"Gaan besoek 23 on Hazelwood Street Café vir 'n ongelooflike kulinêre ervaring! Gin en tonic is 'n moet!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dinokeng Natuurreservaat was 'n aangename verrassing, met baie wild en vriendelike personeel met baie lodges om van te kies. Ons het ook die Arlington Brewery and Cidery besoek wat ook skoon en gerieflik net by die straat af van Sunset Bush Camp was, hulle het 'n speelarea vir die kinders, en die lekkerste kos."
Donkerhoek, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Boskombuis and Guest House"Baie vriendelike mense, almal wil net gesels en help waar hulle kan."