Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Lekker vibe, goeie kos en sommer net 'n lekker wegbreek naweek geniet."
Boshoek, Escape From Johannesburg
Gatz Guest House"Jy moet veilig kies. Gaan bly by 'n plek wanneer een van jou vriende alreeds daar geslaap het."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Such accommodating, friendly people and such interesting shops. Had a wonderful time."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"'n Regte weggesteekte skat so op JHB/Pretoria se voorstoep. Sal beslis weer soontoe gaan."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Lekker naweekverblyf vir net 'n afsluit-naweek."
Garsfontein, Escape From Johannesburg
Glen Marion Guest House"Baie goed geleë, want dis naby al die bekende winkelsentrums en nog meer."
Elarduspark, Escape From Johannesburg
Rest-a-While Guest House"Goeie winkelsentrums wat alles het."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Nyani Lodge"Self-drive moet net beter aanwysings gee... ons het bietjie verdwaal, maar dankie tog vir die GPS wat ons weer by hek uitgebring het. Verder, baie lekker."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
The Art Guesthouse"Opknappingswerk en algemene skoonmaakwerk is broodnodig. Die potensiaal is verseker daar."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Dinokeng is wonderful! The roads are well kept and the wild life is flourishing. It costs R250 plus the gate fee of R30 per day to be able to explore the off road routes, they could manage it all a bit better. "
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages"Ry rond en stop by al die interessante plekke! "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Hoef nie te ver te reis nie. Naby O.R. Tambo. Lekker vir 'n naweekwegbreek. "
Rietfontein, Escape From Johannesburg
Ciara Guesthouse"Uitstekende ligging. Naby Loftus en toegangsroetes maklik. Ook naby baie besienswaardighede en baie veilig."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Genoeg koffie winkels en antieke rondsnuffel-winkeltjies wat maak dat die tyd baie vinnig verbygaan. Die Vaalrivier bly 'n absolute bonus en die feit dat dit maklik toeganklik is vir elkeen maak dit 'n moet-sien ervaring. "
Parys, Escape From Johannesburg
Mistique Waters"Die dorp is 'n baie aangename toerisme aantrekkingskrag, veral met die nutswinkeltjies wat so 'n verskeidenheid van antieke ware bied. 'n Juweel in die Vrystaat, maar dit is ook baie duidelik dat munisipale verval hier teenwoordig is. Paaie in die woonbuurte is maar vol slaggate. Die toevoeging van die nuwe "container city" lyk na 'n aanwins vir die omgewing, afhangende van die tipe besetting wat toegelaat gaan word."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Heerlike ondervinding en dit is opvallend hoe vriendelik en hulpvaardig almal by toeriste / restaurante en winkels is. "
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Die dorp moet skoner en opgegradeer word. Ek kom van Mosselbaai en hier is dinge nog op standaard."
Witbank, Escape From Johannesburg
Ledumo Lodge"Pragtige en netjiese dorp, maar baie besig vir ons plaasjapies."