Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5280 reviews.

Parys, Escape From Johannesburg

Mistique Waters

"Die dorp is 'n baie aangename toerisme aantrekkingskrag, veral met die nutswinkeltjies wat so 'n verskeidenheid van antieke ware bied. 'n Juweel in die Vrystaat, maar dit is ook baie duidelik dat munisipale verval hier teenwoordig is. Paaie in die woonbuurte is maar vol slaggate. Die toevoeging van die nuwe "container city" lyk na 'n aanwins vir die omgewing, afhangende van die tipe besetting wat toegelaat gaan word."

Parys, Escape From Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Heerlike ondervinding en dit is opvallend hoe vriendelik en hulpvaardig almal by toeriste / restaurante en winkels is. "

Parys, Escape From Johannesburg

La Belle Guesthouse Parys

"Die dorp moet skoner en opgegradeer word. Ek kom van Mosselbaai en hier is dinge nog op standaard."

Witbank, Escape From Johannesburg

Ledumo Lodge

"Pragtige en netjiese dorp, maar baie besig vir ons plaasjapies."

Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg

B'sorah Luxury Tent

"Baie in die omgewing om te gaan doen en te besigtig."

Bailey’s Muckleneuk, Escape From Johannesburg

37 on Charles

"Veilige omgewing en naby die universiteit en winkelsentrums. "

Die Bult, Escape From Johannesburg

Huys ten Bosch Guest House

"Ideaal geleë digby die universiteit."

Buffelspoort, Escape From Johannesburg

ATKV Buffelspoort

"Kan regtig bietjie goedkoper wees."

Secunda, Escape From Johannesburg

13 Hobson

"First visit. Nice and quiet place."

Reitz, Escape From Johannesburg

BassFeather Country Lodge

"Almal baie vriendelik en baie skoon dorp!"

Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg

The Kingdom Resort

"Het 'n groot verskeidenheid diere gesien in 'n halwe oggend!"

Kosmos, Escape From Johannesburg

Bali at Scenic Haven Lodge

"Kosmos is 'n sekuritietskompleks op die wal van die Hartebeespoortdam. Dis baie veilig en beeldskoon."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Dit is 'n heerlike bosveldomgewing wat sommer 'n klipgooi uit Pretoria is en een kan sommer vir 'n naweek wegbreek."

Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg

Hill Manor

"Is maar soos al die dorpe in SA."

Die Bult, Escape From Johannesburg

Huys ten Bosch Guest House

"As jy die universiteit besoek is Die Bult lekker naby."

Parys, Escape From Johannesburg

La Belle Guesthouse Parys

"Geen, was baie tevrede met dorpie."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Kiepersol Lodge

"Dalk nie Potch nie. maar nader aan Vaalrivier beslis."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Foreva Wild

"Dinokeng baie mooi en lekker naby aan Jhb. Ons het op ons eie wildritte gegaan en dit was nie te wonderlik nie, het maar min diere gesien. Daar is baie heerlike restaurante in die area."

Parys, Escape From Johannesburg

Mirabel Guesthouse

"I sincerely enjoyed the town. As opposed to Clarence which I heard as much about Parys is a firm favourite now. Kiki's Photography Studio is an absolute must. "

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Stumble Inn Game Lodge

"Only one hour drive from our home and amazing bush holiday right on our door step, will be back soon. "

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Excellent place, great staff, neat and tidy. Chris is always friendly and helpfull. Will definitely come again. Love the improvements done since last year."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Ngiri Safaris

"Goeie wegbreek van die stad, beveel mense aan om te gaan as hulle "rus en stilte" kort. Was 'n voorreg om net te kon aftrek en in 'n "ander plaas" te kon in ry. Sal beslis weer gaan."

Page
Page 149 - Showing 4441 to 4470

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers