Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"So baie om te doen, maar so min tyd."
Brits, Escape From Johannesburg
Angel Oak Guesthouse"Pad na gastehuis was vol gate en Brits is nie 'n baie skoon dorp nie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kwalata Game Lodge"After serveral trips (4) to Dinokeng I can honestly tell you that I have never seen elephants, buffalo or leopard."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kwalata Game Lodge"The self-drive roads are very good. But not for us to see any animals. I felt as if I was just driving on the fire guard road. Animals are within the game reserve, not outside."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kwalata Game Lodge"Nie te veel olifante of van die ander Groot 5 gesien nie, maar wel leeus en jagluiperds."
Vanderbijlpark S. W. 5, Escape From Johannesburg
Amadeus Guesthouse"We have new family there by marriage so we will definitely plan to return! Thank you, the grounds are so beautiful and relaxing."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"Harties is Afrika. Jy moet dit self ervaar. Daar is oorgenoeg aktiwiteite om jou vakansie mee te geniet."
Parys, Escape From Johannesburg
Red Olive Guest House & Studio"Daar is heelwat te doen in Parys en omgewing vir buitelug-entoesiaste en vir diegene wat interessante winkels en ware geniet. Ook goeie eetplekke. Plus dit is in die histories belangrike en pragtige Vredefort Koepel geleë."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets"Kry gerus 'n kaart wanneer jy jou selfrypermit koop. Dit help beslis indien jy jou roetes wil beplan. Meeste paaie is met 'n sedan toeganklik. Die piekniekareas is netjies en skoon. Daar is baie restaurantkeuses vir die lui kokke."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"Aan te beveel. Ek sou graag 'n detailkaart van die omgewing wou kry. Een soos wat buite by Van Gaalen, die kaasmakery, is."
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Water en elektrisiteit bly steeds 'n massiewe probleem vir die dorp."
Vanderbijlpark S. W. 5, Escape From Johannesburg
Huis Afrika"Ons was nie as toeriste daar nie. Stel meer fasiliteite vir die toeris bekend. Vir die afgelope 55 jaar besoek ek al die Vaaldriehoek, dus ken ek dit redelik goed."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Would love to stay there permanently."
Parys, Escape From Johannesburg
Speranza"Die kragonderbrekings was lastig en die waterdruk met tye baie laag."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Lesego Guest House"A very beautiful destination, with a lot of activities. I would definitely go back again."
Sasolburg, Escape From Johannesburg
Homestead Guesthouse"Ek dink nie Sasolburg is 'n toeristebestemming nie, alhoewel daar mooi vakansieplekke langs die rivier is."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Tendeni Private Lodge"We were spoilt for choice when it came to activities, also you can easily do a self-drive and still see plenty of animals. Definitely recommend Dinokeng."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Die feit dat Sun City baie naby is, maak Rustenburg 'n goeie bestemming vir 'n wegbreek. Ons het die aand lekker by die winkelsentrum gesit en eet."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Plaas Toe"Was op 'n wildbesigtiging, hulle het ons die hele tydperk in 'n sirkel gery, geen diere gesien nie, was baie teleurgesteld veral vir die groot bedrag wat ons betaal het. Vertel vir ons van al die groot 5 is daar, maar het net op 1 gefokus wat ons nie eers gesien het nie. Ek dink hy dink omdat ons van die stad af kom, het geen rigting nie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
River View Guest Rooms"Agteruitgang vanaf vorige keer. Paaie is vol slaggate. Noordwes gaan ongelooflik agteruit, dis nie net Potchefstroom nie, maar die hele Noordwes."