Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Mia Hills Guest House"The place is beautiful and have lots of activities."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
The River Cottage"Die landskap verander drasties as jy die grond pad na Venterskroon vat. Daar is 'n aangename "Pub en Grill" in die dorp."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"Ek het op Rustenburg groot geword en sal altyd terugverlang. Daar is baie in die ongeewing om jou mee besig te hou. Maar ek moet ook sê, ek bly uit die sentrale deel van die dorp weg, is te besig. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Benlize Lodge"Loved everything. The view up the hiking trail was phenomenal. I would advise everyone to visit the hiking trail on their visit to Hartebeespoort."
Brits, Escape From Johannesburg
Grasdak Guesthouse"Die teerpaaie se onderhoud het totaal en al verval. Beter om op grondpaaie te ry."
Senekal, Escape From Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Ons het verwag dat Senekal nie sal voldoen aan toeriste-vereistes soos onder andere 'n verskeidenheid van restaurante nie, ens. Die Senekal padstal is 'n aangename verrassing in vergeleke met die dorp."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Crimson Bush Lodge"Pragtige plek wat ons nie van bewus was nie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Tendeni Private Lodge"Wonderful safari drive options."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Aloe Room"Ek het daar groot geword en die agteruitgang van die SBD het my geskok."
Parys, Escape From Johannesburg
Roamers Rest"Die slaggate in die strate moet net bietjie reggemaak word!"
Parys, Escape From Johannesburg
Dam 'n Devine"Had not been there for many years and rather underwhelmed. But sadly that seems to be a trend in SA."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Gaste Plaashuis Oudevlei"If you want peace and quiet this is the place. Very refreshing."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Hill Manor"Dis 'n rustige dorpie alhoewel dit op die N12 geleë is. Daar is regtig iets vir elke ouderdomsgroep. Niks is beperk tot slegs 1 plek nie. Verskeidenheid is aan die orde van die dag."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Jimmy's Place Safari Tents"Altyd iets nuut en gerieflik naby."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages"Great location, so much in the area. Also quite natural and unspoiled."
Frankfort, Escape From Johannesburg
Mooirand Damhuis"Wees voorbereid op padverleggings en slaggate."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Plaas Toe"Heeltemal te duur. Sal net my gesin R560 kos en ons is net 4."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Tropicana Lodge & Sportz Bar"Hartebeespoort is one the coolest places for a holiday."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Esther's Country Lodge"Quiet but not far from the busyness of Haarties."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Everything is according to my expectation. The spot us perfect for couples that need a peaceful environment. Excellent view, excellent feeling of nature and fresh air from morning to dawn."
Parys, Escape From Johannesburg
Rotary Place"Dis nogsteeds lekker om by al die winkelkies in Parys 'n draai te maak. Daar is nog nie so slaggate as wat ons gedink het nie. Beurtkrag is 'n permanente probleem en ons het die hele aand 'n kragonderbreking gehad te wyte aan onbeplande elektrisiteitsonderbrekings. Ek kry die permanente inwoners jammer!"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Nyani Lodge"Ons het Wildtuin wel besoek. Lodge buitekant geleë. Heerlik om wild te sien."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"'n Stukkie ongerepte natuur. Die selfry-opsie is baie gebruikersvriendelik."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Grand Chateau"Die krag was onverwags af vir 'n redelike ruk wat ons nie net sonder krag gelos het nie maar ook sonder water."
Lewzene Estate AH, Escape From Johannesburg
Destiny Lodge - Cullinan"Pragtige tuin en plek maar die werknemers is swak aangetrek en daar is duidelik nie beheer nie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Paradise Village"Depending on where you stay. Last year we stayed at another place which was amazing."