Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Naby aan die stad, ideaal vir 'n vinnige naweek wegbreek of selfs vir 'n dagbesoek."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Hartedief Gastekamers"Daar was mooi dele en waar ons oornag het, was mooi. Naby en om die kampus is lieflike lanings. Net jammer die strate is vol slaggate."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
The Lavender Guesthouse"Very nice as a halfway stop. Clean, safe town."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"It feels a lot like Stellenbosch. Lots of young people walk the streets which we enjoy."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Benlize Lodge"Die Aerial Cableway is 'n lekker uitstappie. Die "sunset boat cruise" is baie lekker net raserig met musiek en baie mense, maar bring net oorfone saam en sit jou musiek hard, dan kan jy die geraas meestal uitsny en die "scenery" baie geniet. Harties Horse Trails in die Silkaatsnek Nature Reserve is 'n moet vir beginners of ervare perdry mense, jy kom tot langs die kameelperde en die 1 zebra loop saam met jou, want hy dink hy is ook 'n perd. Die baie bokkies en blouwildebeeste van so naby af is iets besonders om te aanvaar. Hartebeespoortdam is baie lekker vir alle persone, insluitend rolstoelle. Almal help jou daar, so moenie huiwer om vir hulp te vra nie."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Binnebos Gasteplaas"Juarg and Andrea made Rustenburg a place you would visit often."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Adriaan's place"Rustige, vriendelike dorpie met baie besienswaardighede."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Flutterby Guesthouse"Die liggiefees by Abraham Kriel kinderhuis in Desember is uitstekend! Hulle kan dit gerus meer adverteer!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"What a beautiful place to visit for relaxation and connect with nature."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Wagondrift Game Lodge & Spa"Baie goeie toeristebestemming en 'n baie lekker plek algeheel om te besoek. Soveel plekke om te besoek en te gaan bly."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Vita Olistica"Potchefstroom is 'n pragtige studentedorp met 'n heerlike atmosfeer."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hanati Chalets"Die Safari Mall was 'n groot teleurstelling. Daar is baie potensiaal vir behoorlike padstal, kunsmark, speelarea vir kinders, teetuin en kunsuitstalling. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Jakkalsdraai Guest House"Die Abraham Kriel kinderhuis se liggies beveel ek aan vir enige iemand."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 39"Dinokeng was 'n lekker verrassing gewees. Moeilik om te glo jy is net 45 minute van Pretoria. Stunning reservaat met pragtige diere."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Wagondrift Game Lodge & Spa"Dinokeng is beslis een van ons gunstelinge destinasies naby Gauteng."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"We really enjoyed our stay, even if it was only for a night. Lovely place!"
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Aloe Room"Die paaie is bietjie rof en die dreineringstelsels is geblok langs die paaie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cock & Bull"Wow what a beautiful place to travel. Expensive but hey it's worth it. Really enjoyed Little Paris & the boat ride. Definitely going back to Harties with my family."
Mogwase, Escape From Johannesburg
The Two Wild Olives"Mogwase itself isn't much, but it's close to the Pilanesberg."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Abendruhe Lodge"Ek sal dit aanbeveel en sal beslis terugkeer soontoe vir 'n langer tydperk."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"Baie slegte paaie. Maar die mense is vriendelik en behulpsaam."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hunter's Pride 14"Baie rustig en mooi, wel mense wat die hoofpad gebruik as 'n renbaan. Stel voor hulle stel spoedkameras op om die spoedvrate te beheer."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"Am definitely going back. The place was exactly what I wanted."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Doedoe Plekkie"Sal net wegbly van die middedorp, voel nie veilig nie en is nie baie skoon nie."